boere
Race Dog
- Joined
- Jun 23, 2009
- Messages
- 3,438
- Reaction score
- 251
- Location
- Western Cape
- Bike
- Honda XL1000V Varadero
Ek en ma ry more met die scoot en daar is nog plek waar ons gaan kamp op Calvinia. Ma is maar skrikerig so ons sal die teerpad roete volg tot daar en terug.
Laat weet maar as iemand nog belang stel.
Laat weet maar as iemand nog belang stel.