Nope net 1 wiel. Die wat 2WD is het die sidecar aan die regterkant. Daar is nou nuwe model egter wel wat links sit en 2wd is. Ek is op die SA Sidecar groep maar sover ek weet het niemand nog 1 ingevoer nie. Oor die R400k volgens Ryno wat mal is vir ‘n Ural wat nogsteeds ‘n baie basic fiets is.
Hulle het blykbaar goeie reen gehad wat die pad baie gespoel het. Daar was plek plek baie jong boompies/bosse op die roete wat nie daar was destyds met my 690 ekskursie nie. Die een klip foto’s was onder. Ek kon nie neem waar dit so klipperig was teen die pas nie. Die rig het momentum nodig...
Ons het baie meer foto’s geneem (107) maar dit sou dir RR te lank gemaak het. Kyk net wat die gesukkel was om die een te gelaai het. Sal ek probeer om nog ‘n paar te laai?
Moet se, sidecar ry is baie veeleisend as jy bietjie verder van die pad af gaan as die gewone grondpaaie. Dit raak baie interessant en verg heelwat konsentrasie wanneer dinge begin rof raak. Ek het bv die Hel gedoen met my 690 en dit was geen uitdaging nie. Met die sidecar was dit anders. Baie...
Die attach files metode wys nie enige van myword docs nie? Ek het die file ook probeer copy en paste as 'n file. Laastens die file oopgemaak en alles gecopy en so te paste. Laasgenoemde paste maar sonder enige foto's. Miskien kan ek die doc vir 'n admin stuur wat dit dan kan plaas namens my?
OK ek gee op. Ek het 'n baie nice trippie gehad. Ek kry egter nie die ride report gepost nie. Indien daar belangstelling is kan ek die report email. Iemand wat meer breinselle as ek het kan dit dan dalk post. As ek die word doc post word al die foto's weggelaat. Ek is nie 'n skrywer nie dus die...
Right guys, I've jumped of the cliff and paid the guy. Lets hope I have not fallen into the abiss but will land on my feet! Will keep you posted and hopefully with photos of my new beauty.
Hi Grunder, I will really appreciate if you could. I am buying a Springer from them and would like to know I am dealing with trustworthy people before transferring a shitload of money into a black hole