Who said The Hell can't be done with a sidecar?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Genade, Daardie pad lyk sleg!
Ek kannie glo julle is weer op en uit nie met net een wiel wat trek.
En skeef trek daarby!
 
Dis nie hoe Beesboer dit beskryf het nie. Syne is dalk 'n 1 wiel trek?
Sovêr ek weet kry jy Urals met 'n 1WD of 'n 2WD, weet nie watter een Beesboer het nie. Die 2WD word eintlik ook net gery in 1WD totdat jy die 2WD nodig het, dan skakel jy hom net oor van 1WD na 2WD.
Maar ja, Beesboer beskryf dit asof hy net met een wiel trek, of sal ons sê stoot. 😂
 
Beesboer sê in sy RR:
"toe begin dit interessant raak. Drie wiele, net een wat trek. Elkeen wil in sy eie rigting gaan".
 
Ek was nog nie Gamkaskloof toe met my sidecar. Dink nog daaroor. Hoe my gearbox en clutch nog hou weet ek nie, want die 1200 se "te" lang eerste rat like nie van steil bulte en lang afdraendes. 😬
Hierdie naweek het die spul maar harde bene gekou. Als sit nog waar dit moet ek het netnou gekyk.
 
  • Like
Reactions: TVB

😂😂

Ja ou Chris, ek weet ook nie hoe ons sin nog hou nie, daai lang 1ste rat is 'n probleem op ons 1200's.
Ek het die 1ste clutch op die 1200 met die sidekar sommer vroeg vroeg verloor daar oor Sani. Maar dit was ook oor 'n poepol wat so gepoer-poer het hier voor ons, ek kon nie momentum behou nie en moes teen een van daai helse steiltes stop, en daai wegtrek was sy doodsteek.
So bietjie meer as R10 000 vir die nuuf clutch hou hy noual vir meer as 60 000km, en ons het daarna al baie meer en erger as Sani gedoen. Die body was al hier en daar verbande en pleister opgeplak en versterk, maar die karretjie is genees, sal maar sien of ons lywe die toets saam kan deurstaan. 💪
 
Ja ou Chris, ek weet ook nie hoe ons sin nog hou nie, daai lang 1ste rat is 'n probleem op ons 1200's.

En jou GSA se eerste is korter as myne. Myne stink vir niks en hy is op 106 000 kms. 🤞
 
Ural trek met twee wiele
Nope net 1 wiel. Die wat 2WD is het die sidecar aan die regterkant. Daar is nou nuwe model egter wel wat links sit en 2wd is. Ek is op die SA Sidecar groep maar sover ek weet het niemand nog 1 ingevoer nie. Oor die R400k volgens Ryno wat mal is vir ‘n Ural wat nogsteeds ‘n baie basic fiets is.
 
Soek ook met n seer hart n ural maar om twee sidecars te hê is n mors en ek kannie van my 1150 ontslae raak nie
 
Soek ook met n seer hart n ural maar om twee sidecars te hê is n mors en ek kannie van my 1150 ontslae raak nie

Ek stap soms deur die buurt en het so paar blokke van my af eenkeer 'n pragtige kaki Ural met syspan gesien - baie mooi opgepas. Weet nie of dit al ooit die yard verlaat het nie.
 
In Amerika het party mense die gewoonte om n voertuig, vernaam n bike net te park en te los.
In n klein dorpie waar ek soms gaan uithelp genaamd Waterville in Kansas vind ek toe n Ural sidecar. Hy staan vir jare daar en die toppie se hy het hom net eendag parkeer en sy lus verloor en hom nooit weer gery nie.
So daar staan die Ural nou al waarvan ek weet vir vier jaar.
Hy stel ooknie belang om hom te verkoop nie, se dis een van die klein kinders se speel plekke.
Pok😳
 
Ek weet dat die ouens wat side cars gebou het die bike moes her-registreer as 'motorfiets met syspaan' wat ek glo die fiets dan beperk tot 'vas'
Dis hoe ek dit verstaan
 
Soek ook met n seer hart n ural maar om twee sidecars te hê is n mors en ek kannie van my 1150 ontslae raak nie
@Gerard
My Daughter arranged a Ural ride for my Birthday many Moons ago. This was the most scariest ride my wife & I ever experienced from Hennops river area to Hartbeespoortdam over the wall to some artisan beer/restaurant & back again. She was in the tub & I was pillion my moer, we could not get past 75km/h uphills even less, trucks were blowing us of the road my arse was moertoe! That was it vowed never to go this route again, even the wife hated it being very uncomfortable in the tub! My 2c
 
  • Like
Reactions: TVB
Top