Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    ATG saddle bags for 2014 800 Adventure

    Good day everyone Hoop dit gaan goed. I need some help please- will the ATG saddle bags fit onto the luggage frame of the 800GS Adventure? Groete Adriaan.
  2. A

    Soft luggage vir motorfiets

    Goeie dag manne Ek hoop dit gaan goed. Ek het asb hulp nodig- ek wil my 800 verkoop en ek het huidiglik die SW Motech Dakar sakke op die fiets. Hulle het mos spesifieke rame wat op die motorfiets pas waaraan hul hak. Weet enige iemand of dit moontlik is dat ek die sakke oor na 'n 800 adventure...
  3. A

    Sederberge se kant toe...

    Hai almal. Ons beplan om Sederberge se kant toe te ry...ken daardie omgewing nog nie so goed nie. Is daar enige lekker roetes, passe en miskien ander besienswaardighede wat julle sal aanbeveel? Elke bietjie raad en elke idee sal opreg waardeer word.  :deal: :thumleft:
  4. A

    Help needed for motorcycle trailer

    Good day everyone I need some help please- I'm going to the GS trophy and I need a bike trailer to take my bike with to Gauteng before going with the bike from Gautengeleng to the trophy. I am in Oudtshoorn and I am struggling to find a motorcycle trailer to rent. Is there someone who can...
  5. A

    Baviaans in December

    Goeie dag ali honne Ek hoop dit gaan goed. Ons beoog om die Desember tydperk voor Kersdag die Baviaans te doen. Is dit doenbaar in Desember? En as mens een aand ini Baviaans slaap, dit van die Westelike kant ingaan, oorslaap en die volgende dag aan die Ooste kant uitry, moet mens brandstof saam...
  6. A

    Vriende, Familie en die Winter Karoo

    Net solank 'n sneak peak!! Before en after kiekie!!  :ricky: :thumleft: Daar is vele meer wat kom
  7. A

    Soft luggage frame for BMW F800 and Yam. 660Z Tenere

    Good day to all the dogs!! Can somone please help me: Im looking for a soft pannier frame for a BMW F800 and a Yamaha 660Z Tenere? Im looking to put the ATG bags on the frames. Does someone know who stocks frames for this bags? Byvoorbaat dank :)
  8. A

    Samsung S4 mini mount on motorcycle

    Good day everyone. Does anyone know where I can get a mount/ bracket with which I can mount my S4 mini and use it as a GPS?
  9. A

    Karoo toer Julie 2015 advies benodig

    Goeie dag almal Ons wil hierdie julie skool-vakansie so bietjie die Karoo aanvat. Ek het die beplande voorlopige roete aangeheg. Ek sal dit baie waardeer as 'n paar manne goeie advies kan gee waar mens kan oornag...waar mens interessante plekke kan sien en sommer net oor die algemeen of dit wys...
  10. A

    GS Trophy qualification

    Good day guys. Can someone please kindly assist- what are the channels or the events that one must follow or take part in to have a crack at qualifying for the SA team that goes to the GS Trophy?  :ricky:
  11. A

    Benodig roete-advies van die wyses

    Goeie dag almal. Ek beplan om desember 'n drie dag toer te doen van Oudtshoorn en dan weer uiteindelik terug tot in Oudtshoorn. Ek wil kyk om so 250-300km 'n dag te doen, maar moet ook maar die warm desember hitte in gedagte hou/ :ricky: :thumleft: Is daar enige iemand wat my moontlik asb kan...
  12. A

    Soft panniers

    Good day guys. I'm looking for soft panniers and got hold of these. Has anyone got these? I ride with a pillion and just want to make sure that its not going to influence the pillion while travelling long distances. Any other soft luggage options will also be of help. Thanx.  :thumleft:
  13. A

    Karoo in die winter

    Goeie dag almal! Ek beoog om die Junie/Julie vakansie tydperk die Karoo aan te vat. Prins Albert, Merweville, Sutherland, ens. Ek kort net bietjie raad van die ervare manne: Kan mens dit waag of moet jy eerder 'n ander tydperk van die jaar kies? Ek dink net aan die weer...  :)
  14. A

    BMW F800GS front rim

    Good day everyone! Im upgrading a few stuff on my bike and Im looking for a good secondhand front rim for my F800? It can also be an excell rim. Any help will be appreciated. Thanx!  :thumleft:
  15. A

    BMW F800GS radiator fan + bearing

    Good day everyone I'm looking for a part for my 800. Not sure what it is, but BMW wants to charge me R2500 for it. It has something to do with the radiator and the radiator fan, its a sealed unit so that is why its so expensive. Can someone help with it please? Maybe a good secondhand one? Your...
  16. A

    Bmw F800 Ligte

    Goeie dag! Ek wil beter ligte met beter helderheid en duidelikheid vir my fiets opsit. Kan enige iemand daarmee help? Nuut of tweedehands?
  17. A

    Two brothers exhaust

    Im looking to buy a two brothers exhaust for my 800. Whats the opinions on that- good or bad idea? I checked it out on youtube and it looked and sounded nice.
  18. A

    Wanted: akrapovic/ remus pipe for F800GS

    Im looking for a good secondhand akrapovic or remus slip-on exhaust?  :ricky:
  19. A

    Klein Karoo/ Karoo dag trip

    Goeie dag almal!! Wat 'n plek is die Karoo nie! As mens daar ry dan is dit asof tyd nie bestaan nie. Mens leef net soos wat die son oor die hemelruim beweeg en dan weer ondergaan. Ek het die voorreg gehad om 'n solo dag trip te doen deur die Klein Karoo waar ek leef en dan ook deur die Karoo...
  20. A

    Anti Rhino poaching trip en Roete advies

    Goeie dag almal! Ek beoog om die Junie/ Julie vakansie-tydperk die volgende roete te doen. Ek het die roete aangeheg. Kan iemand asb vir my bietjie advies oor die roete gee: Is hy dalk te lank of te kort? Waar sal ek orals moet stop om petrol in te gooi? Ens. Enige hulp of advies sal ek baie...
Top