Karoo in die winter

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Adriaan5

Pack Dog
Joined
Sep 12, 2010
Messages
256
Reaction score
0
Location
Oudtshoorn
Bike
BMW F800GS
Goeie dag almal! Ek beoog om die Junie/Julie vakansie tydperk die Karoo aan te vat. Prins Albert, Merweville, Sutherland, ens. Ek kort net bietjie raad van die ervare manne: Kan mens dit waag of moet jy eerder 'n ander tydperk van die jaar kies? Ek dink net aan die weer...  :)
 
Top