Karoo toer Julie 2015 advies benodig

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Adriaan5

Pack Dog
Joined
Sep 12, 2010
Messages
256
Reaction score
0
Location
Oudtshoorn
Bike
BMW F800GS
Goeie dag almal

Ons wil hierdie julie skool-vakansie so bietjie die Karoo aanvat. Ek het die beplande voorlopige roete aangeheg. Ek sal dit baie waardeer as 'n paar manne goeie advies kan gee waar mens kan oornag...waar mens interessante plekke kan sien en sommer net oor die algemeen of dit wys is om hierdie roete daai tyd van die jaar aan te pak. Ek weet dit gaan koud wees en ons tanne gaan klap en ander dinge gaan vries maar dis oky..dis waaroor ware adventure gaan. Reën, sneeu en sulke dinge kan ons dalk bietjie potjie. Enige wyse raad is welkom asb :)

Groete Adriaan  :thumleft: :ricky:
 

Attachments

  • Voorlopige julie toer dag 1.gdb
    30.9 KB · Views: 58
  • Voorlopige julie toer dag 2.gdb
    11.5 KB · Views: 30
  • Voorlopige julie toer dag 3.gdb
    28.1 KB · Views: 30
  • Voorlopige julie toer dag 4.gdb
    17.6 KB · Views: 28
Top