Klein Karoo/ Karoo dag trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Adriaan5

Pack Dog
Joined
Sep 12, 2010
Messages
256
Reaction score
0
Location
Oudtshoorn
Bike
BMW F800GS
Goeie dag almal!!

Wat 'n plek is die Karoo nie! As mens daar ry dan is dit asof tyd nie bestaan nie. Mens leef net soos wat die son oor die hemelruim beweeg en dan weer ondergaan. Ek het die voorreg gehad om 'n solo dag trip te doen deur die Klein Karoo waar ek leef en dan ook deur die Karoo. Wat 'n ervaring! Dit is van die mees verlate plekke in ons land, maar daar is 'n ander mooiheid daaraan. 'n Tipe mooiheid wat jou asem skoon wegslaan as jy langs die pad gaan sit, jou oë toemaak vir 'n paar minute en die absolute stilte inneem. DIe foto's hieronder vertel die hele storie. Ek heg ook die Garmap roete aan as enige iemand dit wil ry.  :ricky: :thumleft:
 

Attachments

  • Julie vakansie roete 1.gdb
    39.9 KB · Views: 81
  • DSCF6270.JPG
    DSCF6270.JPG
    191.3 KB · Views: 350
  • DSCF6274.JPG
    DSCF6274.JPG
    196.3 KB · Views: 353
  • DSCF6295.JPG
    DSCF6295.JPG
    206.6 KB · Views: 350
  • DSCF6298.JPG
    DSCF6298.JPG
    193.8 KB · Views: 352
  • DSCF6299.JPG
    DSCF6299.JPG
    197.2 KB · Views: 351
  • DSCF6302.JPG
    DSCF6302.JPG
    212.8 KB · Views: 343
  • DSCF6310.JPG
    DSCF6310.JPG
    212.7 KB · Views: 347
  • DSCF6312.JPG
    DSCF6312.JPG
    209 KB · Views: 343
Top