gsa rider
Puppy
Kan iemand my na 'n upholsterer verwys. Ek soek iemand wat met die regte materiaal werk nie net vinyl of leer soos die ouens wat ek al gebel het nie. Verkieslik wil ek my seat oortrek soos die 30 jaar anniversary bike se rooi. In die Kaap verkieslik of andersins moet die verwysing goed wees soos in joune is daar gedoen en jy is moer happy!