- Joined
- Jun 19, 2015
- Messages
- 3
- Reaction score
- 0
- Bike
- BMW R1200GS
Hoop daar is iemand wat my hier kan help.
Ek het 'n 2007 1200GS met 'n voutiewe abs pomp. Kan hulle reggemaak word? BMW wil R24000 he vir 'n nuwe een.
Ek is in die Ooskaap.
Dankie
Pietie
Ek het 'n 2007 1200GS met 'n voutiewe abs pomp. Kan hulle reggemaak word? BMW wil R24000 he vir 'n nuwe een.
Ek is in die Ooskaap.
Dankie
Pietie