2.3 Bar for life!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
StuartC said:
So I checked out the thread and have no idea, came to the conclusion that RedWolf was stoned so I just had a dube,, wow,, guess what,, I still have no clue but at least I dont give a hoot........

red wolf is always stoned haha
 
dink nie patensie sal ooit weer dieselfde wees nie!

so wat is jou filisofie nou oor tyre pressure..?
 
Prototype said:
so wat is jou filisofie nou oor tyre pressure..?


Man, soos menigde ander onderwerpe  is daar seker nie net 1 maklike antwoord nie. Daar is soveel faktore betrokke: terrein, gewig op die baaik, spoed wat jy ry ensomeer.

Alhoewel 'n man seker tot laat aand kan sit en die antwoord beredeneer, het ek wel ook begin oplees oor die saak om regte wysheid by die slim ouens te versamel.

Volgens my KTM users manual, beveel hulle die volgende aan: 1,7 Bar voor en agter op stofpaaie met enkel persoon op baaik. Siende dat meeste van my ryery dagtrippies met Mojavi's vir tools en water op is, sal ek maar die mantra beproef.

As ek egter so deur die Amageza se wyshede lees, is daar byvoorbeeld van die manne wat selfs op 0,7 Bar gehardloop het  alhoewel baie van die kêrels tubeliss sisteme het.

So dit is sekerlik maar 'n geval van Horses for Courses. My pressure gauge en handpomp gaan egter baie meer ingespan word..

 
yho, baie cool trip julle, en awesome pics  :ricky:

dankie vir die deel

O0
 
Top