2013 National Bash: Tentatively 20 - 22 September

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Next two bashes


  • Total voters
    173
Status
Not open for further replies.

Carrots

Grey Hound
Joined
Aug 18, 2010
Messages
5,647
Reaction score
1
Bike
KTM 990 Adventure
Ping IDR....JourneyMan.....KillRoy (weet nie wdf voor nie maar anyway)...... :peepwall: :pot:

Gesels julle....het julle planne...what...where...when....hoeveel....ens ens.....komaan ouens...laas jaar die tyd het ons darem al 'n datum en 'n venue gehad?

Dit lyk soos 'n besige jaar......dis mos gewoonlik 80/20......80 die planning en 20 die res...wel vir sommige mense...or brakke for that matter.

Ek wonder maar net......? Laas jaar was bleddie goeie werk deur die toe groen mod IDR en die res......

Ek weet daar was sprake van trein ritte en sulke goed maar KR se ass is duidelik te diep in Makakeng in so wat nou?

Lig ons in asb.....of soek julle hulp...idees.....etc etc...die usual?
 
Status
Not open for further replies.
Top