2013 NoordWes Braai. Lekker!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ZAR

Pack Dog
Joined
Jan 7, 2009
Messages
83
Reaction score
4
Location
Lichtenburg
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
Dankie aan almal wat NoordWes Braai toe gekom het. Dit was GREAT! Volgende jaar maak ons weer so, ne Tweets?   :biggrin:


:ricky:


Ek hoop nie HennieS en sy vrou gee om dat ek hulle fotos sommer so skaamteloos van hulle Facebook gesteel het nie!   :peepwall:   Mooi fotos julle!  :biggrin:



HennieS met sy vrou agter-op, Kaptain en Wian het van Lichtenburg gery. Ek hoop Wian skryf bietjie self van daar voorwiel waarmee hy 'n 30m streep getrek het sonder om te val!!!

33941_10200509640053566_1558898354_n.jpg


75582_10200509642893637_1554699443_n.jpg




Dit is darm mooi wereld.

17588_10200509648413775_370716592_n.jpg




Ingang na die bestemming, maar nie voor jy oor 'n lekker bergie moet ry nie.   ;D

29014_10200509649573804_1919039538_n.jpg


182653_10200509652213870_1372987391_n.jpg


21679_10200509653773909_441259568_n.jpg


13132_10200509657774009_266852190_n.jpg




Is dit nou die tyd om hier aan te kom, ek is al moeg gewag.   :pot:  Ja, ok. Julle was vroeg.   :biggrin:

58854_10200509658814035_662246890_n.jpg




Wian met sy perd wat hom graag wou af-gooi.

307467_10200509663814160_811802947_n.jpg




Hier kom die Vrystaters ook aan, dit is mos jy ne Arno?  

285255_10200509671734358_1795769043_n.jpg




Die Potch manne ry vir 'n middag braai om 10:00 die oggend vrek honger daar aan te kom! Shame.  ;)  Rassie is die baas van vuur maak............ se hulle.
Hy is! Hy het die nat hout wat ek so goedertrou gekoop het mooi brand gemaak.    :thumleft:

72599_10200509673254396_1295212767_n.jpg


382341_10200509674854436_1194784770_n.jpg




16419_10200509674054416_1381349511_n.jpg




Kaptain is die dapper een wat die koue Marico rivier eerste gaan aandurf.

267916_10200509677694507_1000654745_n.jpg


537034_10200509676934488_1362315656_n.jpg





150770_10200509680694582_20000686_n.jpg





JK, wanneer leer jy om voor te ry?   :bueller:

69235_10200509683854661_418860622_n.jpg





Nou kom die manne en maninne in. Lekker!
Sharingroads
149977_10200509686174719_1857755232_n.jpg


521461_10200509688134768_8732888_n.jpg


58845_10200509691294847_1129970888_n.jpg


item.JPG





Kan julle glo dat Slakkie amper vroeg daar was?   :pot:

600081_10200509697935013_1945328432_n.jpg




Dit is mos 'n BRAAI..... Dankie Gustav, daardie vleis was  :drif: .  :biggrin:

521472_10200509697014990_239497594_n.jpg


item.JPG


item.JPG


Laurika
45827_10200509699335048_2054071952_n.jpg



Die manne en Slakkie eet truksvye, tot Laurika het geleer hoe om hulle te slag.
Slakkie, lyk tog net beter!

72626_10200509639893562_1213583454_n.jpg





Dankie aan almal wat daar was. Plaas julle fotos asb.


:ricky: :ricky: :ricky: :ricky:
 
Lekker fotos , dankie ZAR.  Watter een is jy? , die ou met geel/rooi enduro hemp and die kamera in sy hand ?

Lyk of julle 'n baie lekker outing gehad het .  :thumleft:
 
Dit lyk darem maar lekker . Wens ek was daar, maar n man moet doen wat n man moet doen.
 
Rynet said:
Lekker fotos , dankie ZAR.  Watter een is jy? , die ou met geel/rooi enduro hemp and die kamera in sy hand ?

Lyk of julle 'n baie lekker outing gehad het .  :thumleft:

Nee, gelukkig nie.  :peepwall:  Dit is Slakkie.  ;D

Hier is ekke en my beter helfte.  :biggrin:


item.JPG


 
orangepower said:
Dit lyk darem maar lekker . Wens ek was daar, maar n man moet doen wat n man moet doen.

Wat, 'n lekker braai mis?  :pot:  :peepwall:
 
ZAR said:
Rynet said:
Lekker fotos , dankie ZAR.  Watter een is jy? , die ou met geel/rooi enduro hemp and die kamera in sy hand ?

Lyk of julle 'n baie lekker outing gehad het .  :thumleft:

Nee, gelukkig nie.  :peepwall:  Dit is Slakkie.  ;D

Hier is ekke en my beter helfte.   :biggrin:


item.JPG

Baie nice ZAR , mooi foto van jou en jou vrou .  :thumleft: Ek het nog altyd gewonder hoe jy lyk .  ;)
 
nog nlekker braai gereel deur zar en sy vroulief. baie dankie dis altyd lekker om terug te gaan  wes-transvaal toe. het vandaar toe  toe virrie familie in staandiestof ga kuier. is ook nou weer veilig terug.  ZAR..........wanner braai ons nou weer
 
Joupa said:
nog nlekker braai gereel deur zar en sy vroulief. baie dankie dis altyd lekker om terug te gaan  wes-transvaal toe. het vandaar toe  toe virrie familie in staandiestof ga kuier. is ook nou weer veilig terug.  ZAR..........wanner braai ons nou weer


Dit is 'n GROOT plesie.  :thumleft:  Maar vir die volgende braai sal ek eers vir jou en Tweets moet vra voor ek dit reel.  :pot:    :imaposer:  Ek moet nou eers die 2013 Bash begin reel, dan braai ons sommer dalk 'n hele skaap die jaar?  :biggrin:
 
Ai. Die noordweSterse honne iS darem baie spesiaal vir my. Baie dankie vir n heerlike kuier, verfrissende swem, turksvye En ginger squarES (tweets) Nuwe honde ontmoet, en nuwe paadjie of twee ook gevind, een skoen verloor En vir n polisie kar weggejaag....altesaam n fabulous naweek. Dankie Tweets, soos altyd is jy n wonderlike riDing partner.  Welgedaan Zar en vroulief!
 
Ai lyk my ek het 'n lekker dag gemis  :(  ZAR lyk my jy en jou vrou kan maar jou dag jobbie los en 'n "Events Planner" biesigheit beginne.

JK,  as ek daai stof besmeerde gesig van joune so kyk; lyk my jy't 'n face plant gehad of hoe?  >:D
 
Dorsland said:
Ai lyk my ek het 'n lekker dag gemis  :(  ZAR lyk my jy en jou vrou kan maar jou dag jobbie los en 'n "Events Planner" biesigheit beginne.

JK,  as ek daai stof besmeerde gesig van joune so kyk; lyk my jy't 'n face plant gehad of hoe?  >:D

Jy wil mos nie kom braai nie.  :pot:

Hier is nog een van JK net vir jou.  :pot: :pot:


188314_10200509684494677_2007983440_n.jpg



:peepwall:
 
Weeneens , baie dankie vir die geleenheid. Was moer lekker om julle weer te sien, rivier swem, kuir ens.  Next KZN Bash  :thumleft:
 
Jis manne dit lyk lekker, ek gaan beslis die jaar se bash weer moet maak......kom wat wil maar as ek die kiekies so kyk is ek sommer jul klomp bl#ksems!! :3some:
 
TVB said:
Jis manne dit lyk lekker, ek gaan beslis die jaar se bash weer moet maak......kom wat wil maar as ek die kiekies so kyk is ek sommer jul klomp bl#ksems!! :3some:

Yes, Tom. Het nogal aan jou gedink die naweek.  O0
 
Nou ja toe, hier is my mini RR maar so tussenin...........

Africa Twin all packed and ready to go (oh, ok didn't pack anything )
DSCN0057.JPG


On my way to meet Dark Horse and David.H at the castle (https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=118037.0)
Kannie besluit of ek die mielies of die bike moet afneem nie?

DSCN0059.JPG


Next 3 pics is me on a public road according to Garmin?  :patch: I don't think the farmer will agree... but I did close the gates behind me!!
DSCN0060.JPG

DSCN0061.JPG

DSCN0062.JPG


Waiting at the castle (Kitty's pub) for my 2 fellow dog riders to arrive
DSCN0064.JPG

DSCN0068.JPG

DSCN0078.JPG


And then there was 3, Dark Horse on the win, Herman and DavidH on the baby tenere's
DSCN0079.JPG

DSCN0080.JPG

DSCN0081.JPG


And there it was -  a road block in the middle of nowhere, searching for beer and consuming it right there an then...
DSCN0084.JPG

DSCN0082.JPG

DSCN0083.JPG

DSCN0087.JPG


The 4 of us carried on to Marico oog for a quick view as we knew it will not be possible later :p
DSCN0088.JPG

DSCN0090.JPG


On my way from the oog, spotted this litte pothole busy swallowing everything in its path
DSCN0092.JPG


Some pics at the venue - GREAT place
DSCN0093.JPG

DSCN0095.JPG

DSCN0096.JPG

DSCN0098.JPG


On our way back to my place we did find a little bit of mud to play in
DSCN0102.JPG

DSCN0103.JPG


THANKS FOR A GREAT DAY ZAR,
 
Hey ZAR thanks was kwaai nice!!!, Ja man ek het maar bitji skaapwagter gespeel en die KTM moes maar die BMW,s aanjaag anders sal ons nooit daar uitgekom het nie :pot:
 
Woke up Saturday morning at 12h00, to the sound of rain. I rushed outside to check the cloud cover, and no clearings anywhere. THis happened every hour, and eventually when we left there was still a light drizzle.

We filled up, and lost the drizzle before we were out of Pretoria. Little spots of rain tried to influance our trip on the way to Harties, but I have to admit in the back off my mind I were getting  worried to go on dirt, or mud roads being noobs to gravel.

First we top up fuel at harties, under a roof and out of the rain.

X1700005_zps23ab209b.jpg


We headed out past ADA and then a short gravel road through Skeerpoort

X1700219_zpsbee2f711.jpg


On this road I started getting positive about dirt again. According to people in the area it rained alot the previous night, but we had no mud areas on this road.

From there I folloed the GPS, that took us on little tar roads in the Magalies area. Eventually we turned right and found a game reserve (Askari).

X1700628_zpsb9781fe0.jpg


We rode through the gate, seeing Koedoe, Thomsons gazzle and Blouwildebeest along their road. Apparently there is many more species in the reserve, but we were geting hungry and kept moving.

On the other side we were on a gravel road that started leading us up and over the magaliesberg.

X1700817_zpsbd2cd278.jpg


the road started getting worse

X1700922_zpse9282345.jpg


and then

X1700940_zpsb80a1203.jpg



X1700941_zpse75e8e09.jpg


This was still ok as she softly lay the bike down, the next one might not have happened as there is no photos.

About 500m further on a down slope Nunique dropped her bike again, unfortunately this time right on top of her knee.

We took a time out, and eventually crawled down as she could not use her right foot, so no rear brakes.
When we got to tar we took a serious break, and contemplated heading home or continue.
At this stage we were on top of the Magalies mountain near Wigwam.

Her stance told me she gave me her final answer to continue our journey.


X1701119_zps0e6941f8.jpg


Eventually we stopped at Olifantsnek Dam for breakfast - Pies, rennies, and panado.

X1701355_zps939caa13.jpg


We were about an hour behind schedule, but met up with other dogs and also found these guys

IMG_0942_zps27d26970.jpg




IMG_0946_zpsba9680bb.jpg


35000km in 8 months on vespas - sounds like real adventure riding.

IMG_0949_zps8b335760.jpg



From there we went to Derby, Koster, and then made the decision to go N4 to Marico due to Nuniques leg not getting better, so cutting out dirt as far as possible.

We arrived quietly and orderly and enjoyed great company and good food.

Eventually the Katoom decided where to pitch the tent.

IMG_0955_zpsc4d5d936.jpg


right next to the colour matching tent.

IMG_0960_zps8847c9bf.jpg


Next morning we haeded out very early to get meds and a slower trip home.

Some photos on the way

IMG_0967_zpsc1323a2e.jpg



IMG_0968_zps24193ede.jpg




IMG_0970_zps4c38327d.jpg




IMG_0971_zpsc3ec0251.jpg




IMG_0972_zps6bb89eba.jpg



And turning towards Ventersdorp some more off road riding.

IMG_0978_zps2772c47f.jpg


Went via Venterdorp and Krugersdorp where we had a quick cooldrink and filled up again, and headed to Pretoria, ending our trip at the usual place

Lollipop Roadhouse

with milkshakes and sarmies.

IMG_0988_zpsa79ac580.jpg


and planning where to get numberplates

IMG_0985_zpsaaf08874.jpg



Big shout out to ZAR, and his family for arranging the weekend.

 

Latest posts

Top