Marvin
Race Dog
- Joined
- Apr 10, 2012
- Messages
- 947
- Reaction score
- 39
- Location
- Stellenbosch
- Bike
- Honda CRF-1100L Africa Twin
sub eepwall:
Duster said:Ek gaan vir eers net 'n paar lusmaker fotos post en dan die report begin met 'n dag tot dag uiteensetting. Geniet!
1. Grensposte. Gaan dit verseker nie mis nie want dit tap nogal jou humeur
2. Verkeer in Lusaka
3. Willie was weer stout, toe moes ons hom toesluit
4. Ongelooflike sonopkoms , toe is ons al oppad. (Zambie)
5. Geld wissel voor grensposte