Duster
Race Dog
- Joined
- Apr 23, 2010
- Messages
- 1,398
- Reaction score
- 1
- Location
- Naboomspruit, Limpopo
- Bike
- Yamaha Super Tenere
Aandete is sommer so in die kroeg genuttig, en hulle Bush Hamburger was 'n wenner. Die hitte van die grenspos moes afgespoel word met 'n lafenis of nog 'n paar, en na nog 'n paar kon ek nie meer so mooi sien nie. Karien het haar knyp bril vir my geleen, want ek het 'n girl gesien wat ek vir Willem wou saamnooi, want hy was mos alleen. Ek en die brilletjie het nie mekaar mooi verstaan nie, want toe sien ek die girl het 'n man wat haar oppas!
Noodeloos om te sê, sy het nie saamgery nie, want Willem kan haar nie heeltyd vashou nie. :imaposer:
Ons het die aand afgesluit met lekker home made sakkie koffie.
Einde van dag 1. Afstand afgelê was ongeveer 420km.