GJ
Race Dog
Ek vat die naweek vir 2 Stroke Dan, Baas Attie, Bad Seed en Rudi op 'n pakslae-roete. Ons vertrek Vrydag na Hondeklipbaai, Kleinsee, Richtersveld, Road to Hell, Pella en dan deur Cederberge terug. Sal Maandag weer tuis wees (2 Stroke Dan wil my mos GJ Norris noem!). Hopelik sal daar hierdie keer 'n meer riders report wees, daar is meer mense wat kan skryf.