- Joined
- Mar 12, 2007
- Messages
- 2,979
- Reaction score
- 3
- Location
- Philadelphia, Western Cape
- Bike
- BMW R1200GS
Het jy al 50 000km plus op jou fiets sonder groot meganiese probleme? Ek wonder maar net of n bike jou 100 000 kan geen op n enjin sonder probleme. Myne het nou 50 op en ek kannie bekostig om elke 2 jaar n nuwe fiets te koop nie en moet hom maar hou