661 Comp Boots

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Matewis

Race Dog
Joined
Sep 23, 2013
Messages
2,497
Reaction score
148
Location
Soneike, Kuilsrivier
Bike
BMW R1150GS Adventure
Sal graag bietjie wil hoor wie het al met die outjies kennis gemaak.

Het my paar vandag gaan haal. Gewoond aand Fox Comp5's en die 661 Comp voel baie harder as die Fox. Maar hulle is mos daar om mens te beskerm. Nie vir lekker loop of fashion parade nie.

Baie goeie prys op hulle gekry en die reviews gelees en die mense slaan hulle hoog aan. So wat dink julle??




 

Latest posts

Top