950SE vs HP2 vs tube vs tubeless general discusion

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jacko

Grey Hound
Joined
Apr 21, 2006
Messages
6,134
Reaction score
41
Location
Denver, Colorado
Bike
Hildebrand & Wolfmuller (all models)
Coming from this thread. https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=24200.0

Hondsekierie, jy sal so iets kan raakloop - maar ek twyfel as dit so min kms gedoen het.

Maar aan die ander kant, dis tans 'n kopersmark. So wie weet.

SE/HP2, much of a muchness. Maar as jy eers 'n BMW Boxer besit het, twyfel ek of jy terug sal wil gaan na kettings en tubes. En ek bedoel dit ernstig. Die een is nie beter as die ander nie, maar op 'n onlangse trip het 2 KTM manne dit reggekry om 8 punctures in 3 dae te kry. Die een ou het geclaim hy't 50 000km laas 'n puncture gehad. Wel, f*kken goed vir hom. Die probleem is net daai ander 5 punctures in 3 dae. Dit het het my hele trip opgef*k (snaaks genoeg het ek geen punctures gekry nie). En soos ons almal weet, fix jy 'n tubeless puncture in omtrent 7 minute.

Dan is daar BMW on Call... die maintenance free shaft drive... en die 7.5 liter underseat tank vir die HP2 (Runner verkoop hulle)... nee, ek kan nie sien hoe ek 'n tubed wil besit na die onlangse kak nie. Vir speelbikes miskien. Maar nie vir langafstand goed in 'hostile territory' nie. Sommige manne wat nie genoeg weet nie, sal vir my probeer se dat 'n tubeless gef*k is as die rim gebuig is. Hoeveel gebuigde rims het jy al van gehoor op BMW's? En niks verhoed my om 'n tube saam te ry in die unlikely event of. Hoeveel 4x4 manne ry nog met tubes? Dis dieselfde kak - so 15 jaar gelede het sommige '4x4 kenners' gese tubeless 'werk nie off-road nie'. Wie vat nog sulke manne ernstig op?

BTW, as julle weet hoekom ons nie 'n storie oor my Molopo trip gaan publiseer nie... dis oor tubed bande se probleme die hele trip opgefok het. Ek weet eerlikwaar nie of ek weer 'n kans met sulke toerusting wil waag nie. Tubed bande is f*kken stone age. Natuurlik gaan die eienaars van bikes met tubed bande sanik en allerhande kak kwytraak. Maar feite is feite. Ons leef darem al in die 21ste eeu.  ;)
 
Top