wahoo
Pack Dog
Ek het die 990 Adv s , 2007 model , en het al 20000 km op die klok. Het dinsdag Ellisras toe gery vir besigheid . Besigheid gedoen , yskoue bier , 500g steak geniet . By my bike gekom en gesien dat daar n plas olie rondom my voorwiel le .
Ondersoek ingestel en gesien dat die olie uit straal by die vurk seels.
Nou my vraag is .... ???
1) Is dit normaal ?
2) Hoe gereeld gebeur dit ?
3) Wat veroorsaak dit ?
4) Wat kan ek doen om dit in die toekoms te vermy ?
5) Is dit n algemene probleem op die 990 ?
hoop iemand sal vir my goeie raad kan gee.