Tienie
Race Dog
Daar is soveel menings rondom die topic oor hoe styf die ketting moet wees: sit op die bike as jy kyk of die ketting se spanning reg is/ sit die bike op sy center stand as jy die ketting inspekteur / 3tot4 cm moet die gap hier wees / meet die gap op 'n ander plek ens ens.
Wat is nou eintlik die maatstaf om te bepaal of jou bike se ketting te slap of te styf is? Kan julle help asb!
Wat is nou eintlik die maatstaf om te bepaal of jou bike se ketting te slap of te styf is? Kan julle help asb!