A SHORT GETAWAY -CRADOCK AREA

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
We reach Tarkastad, turn left on the Komando Drift road towards Cradock, another 100 odd km's further. We stop for a short break and hit the road, the surface is solid under foot and we give it horns.
vlcsnap-00233.jpg
vlcsnap-00234.png
vlcsnap-00236.png
vlcsnap-00239.png
vlcsnap-00241.png
vlcsnap-00245.png
vlcsnap-00247.png
vlcsnap-248.png
vlcsnap-00250.png
vlcsnap-00253.png
 
Soos ek die RR bekyk kry iemand my net daar na n groot reen met n bulldozer!!!;)
:LOL:
 
At the one grid gate we find this aardwolf, see at the bottom right of pic.

vlcsnap-00254.png
vlcsnap-00255 (2).png


We don't hang around, we are now in a hurry. 😀

vlcsnap-00255.png


We reach our camp and a welcome party awaits us. 🤣
Ou dikgat.

x1.jpg
 
Ou dikgat.

Ou kampterrein bedelaar daai, lyk na NikNaks vreter!!!;)
:LOL:
 
The next morning we packed up, loaded the bikes and headed home, but jeez, it was cold.

x16.jpg
x17.jpg


That's the end of our wonderful two days on the bikes, soon we will be back, there is some more tracks to explore.

Cheers

Die Vis Arende.
 
Groot bedelaar en moer stout, hy stoot jou uit die pad om by kos te kom, maar hy smaak piesang niks, net lekkergoed, die donner. 🤣
Hy lyk nie na n slaai eter nie!!;)
Dankie vir die jaloersmaak RR.(y)
 
VA het jy die RR vanaf n selfoon of komper gedoen?
 
Ek het nou lekker saamgery. Dankie daarvoor en dit het ook baie memories teruggebring.

Soos altyd - 10 uit 10 (y)
 
Uitstekend Visarende! As mens so vinnig deur al die fotos rol dan lyk dit amper soos 'n rolprent uit die dae van Charlie Chaplin en Laurel & Hardy... 😄 Het dit baie geniet en dit is omtrent pragtige wereld.

Nou hoe lyk dit met so 'n eksplorasie van die Winterberge area? Natuurlik nie in die winter nie!
 
Uitstekend Visarende! As mens so vinnig deur al die fotos rol dan lyk dit amper soos 'n rolprent uit die dae van Charlie Chaplin en Laurel & Hardy... 😄 Het dit baie geniet en dit is omtrent pragtige wereld.

Nou hoe lyk dit met so 'n eksplorasie van die Winterberge area? Natuurlik nie in die winter nie!
Dankie @roxenz

Sal die Winterberg een doen, maar soos jy seg, bietjie later na die erge koue weg is, daai een is al overdue. (y)
 
What a lekker trip and great report. Beautiful part of the country that
 
Top