Paar van ons sleep(let wel sleep...nie nog kak praat nie) 7 bells van Elephants en Friends af in Moreleta....agter Schurveberg...oor die water crossing by Hennops...en dan Broederstroom pad ADA toe vir die wat wil saam mielies gooi.
Enter your email address to join: