Fenderbender
Race Dog
- Joined
- Oct 7, 2006
- Messages
- 4,114
- Reaction score
- 305
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Goeie vriend Kosie van Zyl van Swellendam se wereld slaan n naweek saam vir ons DS ryers . Dit lyk baie belowend . Hier is al die inligting wat ek het :
Plek : Bruintjiesrivier kampterrein , tussen Swellendam en Bonnievale
S 33° 59.924
E 020° 14.083
Datum : 11 tot 13 Mei 2012
Koste : R200 pp
Daar sal wees : Kosstalletjies
kontant kroeg
Uitstekende ablusie geriewe
gratis koffie
gratis braaihout
braaipakke te koop
Kampterrein is oop vanaf Vrydagoggend 8 uur
Saterdag is daar n keuse tussen 2 lekker roetes .
Die moeilike een is so 45km maar blykbaar sand, klip, water en ‘n lekker speelplek tussen bloekombome met hindernisse vir die wat dit wil “raakry”!
Dan is daar ‘n makliker een – min of meer normale grondpad – wat vanaf Rally “spot” tot in Swellendam loop.(deel van die beplanning is om hom dalk nog langer te maak – besig om te onderhandel met boere).
Alle padvaardige DS fietse welkom
geen quads of plastic bikes
verdere navrae : Kosie : 082 4444 551
Loret : 082 8720 526