Koës Rally and biehond.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
TAI said:
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Is glo as jy die Helsepas gemaak het sonder probleme dan sit jy n klip by, oftewel dis wat ek vertel is. :deal:
O ok dan moet Heinie sy klip weer loop afhaal. :peepwall:
Hoe lekker lag Amanda nou!! :imaposer:
In sy defence julle ry mos nog na die pas toe ;) :deal:
 
:ricky:
ChrisL - DUSTRIDERS said:
TAI said:
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Is glo as jy die Helsepas gemaak het sonder probleme dan sit jy n klip by, oftewel dis wat ek vertel is. :deal:
O ok dan moet Heinie sy klip weer loop afhaal. :peepwall:
Hoe lekker lag Amanda nou!! :imaposer:
In sy defence julle ry mos nog na die pas toe ;) :deal:
ja maar hy weet dit nie, ek het die GPS gehad. :ricky:
 
Ons loop toe ook hierdie mooi kokerboompie raak, dit verstom my dat dat hulle sommer so uit niks en nerens kan gat staat en groei.

Tussen Eksteenfontein en Kuboes staan daar wragies nog water in die lopie.
 

Attachments

  • 20150702_095314.jpg
    20150702_095314.jpg
    120.3 KB
  • 20150702_125834.jpg
    20150702_125834.jpg
    95.6 KB
Net voor vier uur kom ons by Sendelingsdrift aan en glip sommer maklik deur die grenspos en Piettie besluit net daar en dan hy is die kaptein van hierdie skip.
 

Attachments

  • 20150702_154337.jpg
    20150702_154337.jpg
    77.5 KB
  Ek geniet julle RR.Julle mag maar!!
 
Ok en so kruis ons toe nou die Oranjerivier met Piettie as die skipper oppad na ons eie buurland. Van hier ry ons seker so 3km op die Rosh-Pinah pad uit en vat toe so slap regs draaitjie tussen die koppies deur Ausenkherr se kant toe, aan die noorde kant van die rivier.
So paar km teen die rivier af het die manne hierdie walletjie in die rivier gebou, hulle was seker maar bang hy loop te vinnig leeg.
 

Attachments

  • Dn8nBd27mykKst7QU4D4mYTX9802L6ne8ZPK6NwboVE%2Co-N6LZ-uhacpZH9ORknrHf2sRRQgbkYmmQtnyoedYyQ.jpg
    Dn8nBd27mykKst7QU4D4mYTX9802L6ne8ZPK6NwboVE%2Co-N6LZ-uhacpZH9ORknrHf2sRRQgbkYmmQtnyoedYyQ.jpg
    52.2 KB
  • 20150702_161713.jpg
    20150702_161713.jpg
    57.3 KB
  • 6Rl8c-y0VRndw3Eg0AhaILlWZTaRz--ysP_4ibPLHbc%2C7jYnpev4I83WRsnQiJlrA0lSh7tqEtPFI6ZRzE_G-VE.jpg
    6Rl8c-y0VRndw3Eg0AhaILlWZTaRz--ysP_4ibPLHbc%2C7jYnpev4I83WRsnQiJlrA0lSh7tqEtPFI6ZRzE_G-VE.jpg
    58.4 KB
Ons besluit toe omdat ons so laat oor die grens is gaan ons nie baie tyd spandeer aan fotos neem nie, want ons wil darem nog voor donker by Ais-ais wees, wat ons toe ook net-net maak, maar nie voor ons gestop het vir hierdie verlate fototjie oppad daaikant toe nie.
Mense dis kaal hier...... As allengyt jou hier kry gaat hy jou mal praat.
 

Attachments

  • 20150702_174718.jpg
    20150702_174718.jpg
    44.5 KB
Ons kuier toe nou heerlik die aand by Ais-Ais, met so ou koue Tafel lagertjie of twee en 'n elandsteak wat doeksag gaargemaak is. Die plek is sommer lekker besig, dis mos nog skool vakansie ook nog en ons besluit om daai warmwater swen besigheid te gaan probeer. Daai was nou 'n heerlike besigheid tot die kele begint te droog trek het en ons besluit om die kamp te gaan verken met 'n 5liter papsak wit wyn wat 'n puncture op gedoen het oppad suintoe en toe net daar moes leeg gemaak word en so ou los rooiwyntjie on the side.
Ons ontmoet daar 'n lekker paar boere van Ceres se werleld met 'n groot vuur en baie hout, maar toe loop die ding nou vir jou mooi.
 

Attachments

  • 20150703_091304.jpg
    20150703_091304.jpg
    86.5 KB
  • DSC_0731.jpg
    DSC_0731.jpg
    92.6 KB
Van hier gooi ons op Fishriver canyon toe om vir Morne te loop wys hoe lyk dit daar. ons kom toe by die ou trokkie verby en stop vir 'n foto vir Morne, almal moet darem mos nou een of ander tyd 'n fototjie van jouself saam die ou trokkie vat.
Van hier loop ons nog so ou kokerboompie raak en hierdie ou lorrietjie wat in die rivierloop staan net voor jy by die Hobas afdraai kom.
 

Attachments

  • vUJeXwR2wHVYlN_X8wDiXLAYXBRsRjNbTTElWIvOXUk%2CpE5fYmyzh6g1ocuLtZ-tRR6V8n_nSGJi74ngKRodDgQ.jpg
    vUJeXwR2wHVYlN_X8wDiXLAYXBRsRjNbTTElWIvOXUk%2CpE5fYmyzh6g1ocuLtZ-tRR6V8n_nSGJi74ngKRodDgQ.jpg
    71.9 KB
  • aur3wRn_TiH_VDjL-7yqxtT0NqxAQQtbEUHysKofmcU%2CfllUYIlVlN7kEOfdoqCGcnD9iZzqefILRBPw-F5IIOU.jpg
    aur3wRn_TiH_VDjL-7yqxtT0NqxAQQtbEUHysKofmcU%2CfllUYIlVlN7kEOfdoqCGcnD9iZzqefILRBPw-F5IIOU.jpg
    77.6 KB
  • 20150703_105304.jpg
    20150703_105304.jpg
    69.4 KB
Dorsland said:
Daar is 3 dinge van Nam wat my skoon spuls maak: duine, gemsbokke en Uris. Nou ja, lyk my die Koës Rally het darem vir 2 uit 3 gesorg.
As jy saam met ons gery het sou jy die maandag oggend vier klein Gemsbokkies met almal dieselfde lengte horinkies langs die pad gesien het. Weskus het hulle gesien en teen die tyd wat ek verbykom was hulle weg.
 
Lekker gelees Chris - en die spyt kom te laat ding vreet my nou op  :deal: :imaposer:
 
Jy mag maar RRe skryf ou Chris. Jy sal selfs iets moois kan opdish as jy net loo toe stap  :ricky:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
TAI said:
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Is glo as jy die Helsepas gemaak het sonder probleme dan sit jy n klip by, oftewel dis wat ek vertel is. :deal:
O ok dan moet Heinie sy klip weer loop afhaal. :peepwall:
Hoe lekker lag Amanda nou!! :imaposer:
In sy defence julle ry mos nog na die pas toe ;) :deal:

:peepwall: Hey, julle mag so vir my lag nie :lol8: :lol8: :lol8:
 
Hierdie was nou n baie lekker RR en mooi foto's. Baie dankie :ricky: Ek verlang nou sommer erg. :thumleft:
 
Baie dankie vir die goeie RR en kiekies. Man, mens wil sommer onmiddellik aan 'n Namibië trip begin beplan.  :ricky: :thumleft:
 
MR. D said:
Baie dankie vir die goeie RR en kiekies. Man, mens wil sommer onmiddellik aan 'n Namibië trip begin beplan.  :ricky: :thumleft:
Mr D, net om jou bietjie aan te huts, hier's 'n foto van jou eie fiets bo-op die Koës duin so 'n paar jaar terug..
 

Attachments

  • IMG_0057 - Copy.JPG
    IMG_0057 - Copy.JPG
    80.1 KB
Top