TAI
Pack Dog
Chris, ons sal deffenitief volgende jaar weer moet gaan, daai man kan nie so in die rondte ry nie, Iemand sal hon moet gaan wys waar Bonzai se kol is. :ricky:
:laughing4: :laughing4: :laughing4:TAI said:Chris, ons sal deffenitief volgende jaar weer moet gaan, daai man kan nie so in die rondte ry nie, Iemand sal hon moet gaan wys waar Bonzai se kol is. :ricky:
Lekker Daantjie, nou jou report gelees bra..Breekbeen said:Daai lyk baie nice Chris.
ek was nou daar maar slaan mos maar voet deesdae, jy kan hier gaan kyk.
https://www.fortuner4x4fans.co.za/forum/board44-4x4-trails-and-overland-trips/board66-trip-reports/board68-namibia/2334-vis-rivier-canyon/
Iets wat ek moes gedoen het toe ek jonger was. :deal:weskus said:Lekker Daantjie, nou jou report gelees bra..Breekbeen said:Daai lyk baie nice Chris.
ek was nou daar maar slaan mos maar voet deesdae, jy kan hier gaan kyk.
https://www.fortuner4x4fans.co.za/forum/board44-4x4-trails-and-overland-trips/board66-trip-reports/board68-namibia/2334-vis-rivier-canyon/
Ama jy sal daai spul mense geniet. Hulle praat so hard en beduie so baie jy sal als verstaan!! :lol8:Ama ride ride said:Heerlike RR Chris.
Lyk my ek het 'n hele klomp lekker RR gemis in my afwesigheid hier. :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
ChrisL - DUSTRIDERS said:Ama jy sal daai spul mense geniet. Hulle praat so hard en beduie so baie jy sal als verstaan!! :lol8:
Jy sal lekker speel met jou pypkar, moet net nie oorkom soos die ou met sy pypkar met die R1 engine in laasjaar. Breek die ou se stuurwiel mos af, skrik hom glad nie af ry hy later met n vicegrip op die stompie vasgeknyp rond!! :lol8:
ChrisL - DUSTRIDERS said:Ama jy sal daai spul mense geniet. Hulle praat so hard en beduie so baie jy sal als verstaan!! :lol8:Ama ride ride said:Heerlike RR Chris.
Lyk my ek het 'n hele klomp lekker RR gemis in my afwesigheid hier. :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Jy sal lekker speel met jou pypkar, moet net nie oorkom soos die ou met sy pypkar met die R1 engine in laasjaar. Breek die ou se stuurwiel mos af, skrik hom glad nie af ry hy later met n vicegrip op die stompie vasgeknyp rond!! :lol8:
Enter your email address to join: