ADV. RIVER rally

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
.
 

Attachments

  • IMG_7005.jpg
    IMG_7005.jpg
    239.3 KB
  • IMG_6998.jpg
    IMG_6998.jpg
    363.3 KB
  • IMG_6992.jpg
    IMG_6992.jpg
    324 KB
  • IMG_6994.jpg
    IMG_6994.jpg
    358.4 KB
Is die kampplek se speelplek deur die jaar ook beskikbaar of was dit spesiaal uitgesit net vir die  spesifieke naweek wat verby is?

 
Nee Dusty R , die boere in die omgewing het bygedra tot hierdie lekker naweek , hulle paaie oopgemaak vir ons . Hopelik doen hulle dit volgende jaar weer .  :thumleft:
 
JacoM

Lyk of jy mik vir daai bome op die linker-kant. :eek:

Hoop nie jy het hulle van nader beskou nie........
 
Fenderbender said:
Nee Dusty R , die boere in die omgewing het bygedra tot hierdie lekker naweek , hulle paaie oopgemaak vir ons . Hopelik doen hulle dit volgende jaar weer .  :thumleft:

:thumleft:  sal beslis plan maak vir volgende jaar!  Dankie
 
Lekker naweek vir jou, Nadia. Neelsie al gevra?
 
See Duiwel said:
Lekker naweek vir jou, Nadia. Neelsie al gevra?

Thula-thula!  Sjoes!  :D

Een ding wat ek wel weet meneer See Duiwel,  is dat ons een oggend gaan kom vir ontbyt

 
Hooli said:
JacoM

Lyk of jy mik vir daai bome op die linker-kant. :eek:

Hoop nie jy het hulle van nader beskou nie........

Hooli , jy slaan die spyker op sy kop .  Jaco M het hierdie hindernis gate uit geniet , tot n doringboom ook probeer uithaal . Hierdie foto is die opvolg na daai vorige een , gelukkig kon hy ankers vasgooi .  :imaposer:
 

Attachments

  • IMG_6993.jpg
    IMG_6993.jpg
    394.7 KB
Fenderbender said:
Hooli said:
JacoM

Lyk of jy mik vir daai bome op die linker-kant. :eek:

Hoop nie jy het hulle van nader beskou nie........

Hooli , jy slaan die spyker op sy kop .  Jaco M het hierdie hindernis gate uit geniet , tot n doringboom ook probeer uithaal . Hierdie foto is die opvolg na daai vorige een , gelukkig kon hy ankers vasgooi .  :imaposer:
Sien nou eers die een! Nie gedink iemand het dit gesien! :eek:
Lesse geleer. 1) HP klim nie goed boom , 2)HP is te lewendig om klei modder op 'n "pad " band aan te vat. Daai band spin so maklik dit voel heeltyd of hy die voorwiel wil verby gaan! Volle knobbly is my volgende agterband
 
Top