ADV. RIVER rally

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
4,114
Reaction score
305
Bike
BMW R1200GS Adventure
Dankie Kosie , Loret en vriende vir n baie lekker naweek daar by julle . Die getalle was nou nie wat dit moes wees nie , maar dit was baie lekker . Soms is so klein groepie ryers baie meer gesellig saam .

Volgende jaar maak ons dit n grote . Daar was net te veel lekker ryplek en speelplek om dit te mis . Dalk die geheim van so lekker dag . Almal of meeste het die roete gery en dan was daar stoppe met genoeg speelplek vir die manne wat nie wou rus of n biertjie nuttig nie . Nodeloos om te sê dit het groot sports afgegee .

Mapsource het darem van die aksie kon vaslê , letterlik en figuurlik .

 

Attachments

  • DSCN0082.jpg
    DSCN0082.jpg
    134.8 KB
  • DSCN0085.jpg
    DSCN0085.jpg
    205.8 KB
  • DSCN0097.jpg
    DSCN0097.jpg
    239.3 KB
  • DSCN0098.jpg
    DSCN0098.jpg
    206.4 KB
  • SAM_1014.JPG
    SAM_1014.JPG
    163.9 KB
  • DSCN0081.jpg
    DSCN0081.jpg
    176.6 KB
.
 

Attachments

  • DSCN0149.jpg
    DSCN0149.jpg
    94.1 KB
  • DSCN0147.jpg
    DSCN0147.jpg
    105.6 KB
  • DSCN0146.jpg
    DSCN0146.jpg
    60.5 KB
  • DSCN0141.jpg
    DSCN0141.jpg
    105.9 KB
  • DSCN0110.jpg
    DSCN0110.jpg
    150.8 KB
  • DSCN0091.jpg
    DSCN0091.jpg
    176.3 KB
nog
 

Attachments

  • DSCN0152.jpg
    DSCN0152.jpg
    118.1 KB
  • DSCN0154.jpg
    DSCN0154.jpg
    113.2 KB
  • DSCN0158.jpg
    DSCN0158.jpg
    144 KB
  • SAM_1012.JPG
    SAM_1012.JPG
    173.1 KB
  • SAM_1016.JPG
    SAM_1016.JPG
    179.2 KB
Sit maar by as julle nog het .
 

Attachments

  • DSCN0093.jpg
    DSCN0093.jpg
    193.3 KB
  • DSCN0103.jpg
    DSCN0103.jpg
    98.8 KB
  • DSCN0104.jpg
    DSCN0104.jpg
    32 KB
@JacoM Jissie ou ekt nie geweet jy's van die tipe wie se pinkie reguitstaan as jy drink nie :peepwall: :mwink:
 
Fenderbender said:
Sit maar by as julle nog het .

:drif:

Ek wens ek kan weet hoe dit voel!

Fender is dit jy of Herman wat daar deur die lug trek?
 
Dusty Rusty said:
Fender is dit jy of Herman wat daar deur die lug trek?

Daar was so walletjie wat darem net te lekker gelyk het vir my . Herman het op n stadium die rivier gaan verken , so vasgesit dat hy sy maters moes bel vir hulp .  :imaposer:  Hy het darem nie te lank gewag  nie .  Wat daai man alles aanvang met sy  groot Adventure , verstom my .

Hier is Theo ( Jupiter Gastehuis Sutherland ) en  Pieter ( Mapsource) , by een van die watergate.
 

Attachments

  • IMG_6986.jpg
    IMG_6986.jpg
    295.9 KB
  • IMG_6996.jpg
    IMG_6996.jpg
    355.3 KB
Daai foto waar die BMW so vol modder geskiet is... dit was seker 'n Katoom se werk!  :thumleft:
 
Fenderbender said:
Dusty Rusty said:
Fender is dit jy of Herman wat daar deur die lug trek?

Daar was so walletjie wat darem net te lekker gelyk het vir my . Herman het op n stadium die rivier gaan verken , so vasgesit dat hy sy maters moes bel vir hulp .  :imaposer:  Hy het darem nie te lank gewag  nie .  Wat daai man alles aanvang met sy  groot Adventure , verstom my .

Hier is Theo ( Jupiter Gastehuis Sutherland ) en  Pieter ( Mapsource by een van die watergate.

Ek het gepillion saam met Herman  eenkeer.  Ek moet saamstem, hy mag maar!  Gooi nog aksie foto's seblief man!  Dis lekker om te sien wat julle op die groot bikes kan doen! 

 
....ai man ek wou so graag, maar my "airtime" is bietjie min, wil graag Koës toe ook...lyk of julle baljaar het, nou lekker gelag vir daai volgelaaide scooter :imaposer:
 
Hey, jy moet ophou rondloop. Maak plek, parstyd is al weer om die draai. Nice Roelof, wanneer gaan jy my wys?
 
Fender die fiets wat Herman op sit is n gewone 1200 GS.
Het hy nou so een?
 
Nee , sy fiets is in vir cosmetic surgery , toe kom demo hy vir ons n natnuwe Tripple Black .
 
As dit nie vir EC Bash was nie, was ek daar! Klink of jul rerig fun gehad het!
 
chrisL said:
@JacoM Jissie ou ekt nie geweet jy's van die tipe wie se pinkie reguitstaan as jy drink nie :peepwall: :mwink:
he..he. Darem nie. Drink ook glad nie tee nie (vir die rekord) Sal dit miskien op brandwyn trek ja!
Nee, daai pinkie is die nadraai van 'n operasie wat hoplik nog herstel, maar volpunte vir jou opmerksaamheid Chris!

ps. Nou verstaan ek waar daai twostroke olie op my broek vandaan kom! Let wel, drank het in die eksperiment geen rol gespeel.
Kan iemand Herman se foto's vir ons hier oplaai? Hy het pragtige aksie foto's
 
Praat jy nou van daai doringboom wat jy soos n excavator probeer uithaal het ?  :imaposer:

Wag nog vir n paar  fotos van Loret af . Hopelik gee Herman dit deur na haar toe . Ek het te lekker gespeel , dink ek het 3 foto's van die hele naweek .
 
Jislaaik, lyk of julle vet pret gehad het die naweek. Spyt ek kon dit nie maak nie, maar defnitief volgende keer.

Gooi nog foto's.
 
Top