Ag vlieg in jou HEL in!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

GRyPH

Race Dog
Joined
Nov 4, 2008
Messages
1,512
Reaction score
1
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
ok kerels


Ek en Dr D beplan om volgende naweek 10-12des n trip te reel om in Gamkaskloof in te gaan.  (ek was nog nooit daar nie  :-\ )

Wie gaan almal saam? 

As ons n lekker groep  manne en vrou kan bymekaar kan skraap, kan dit nogal n lekker trip wees.
Dis ook nie te ver nie so ek reken dit sal n baie "pillion friendly " trip wees.


TR  jy ken al die goeie plekke,  hoe maak mens om oornagplek te organize?
 
Top