Agter tyre

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 25, 2011
Messages
5
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT600
Ek het in Januarie vir my 'n buell ulysses gekry vir die stofpaaie. Het agter 'n Goodyear opgehad wat ek vervang het met perelli. Het die naweek teen die Oubergpas by Sutherland die tyre verloor. Voel hy is 'n bietjie sag of is ek oorgevoelig? Is daar ander honde wat dalk ook ,n ulysses ry wat iets anders kan aanbeveel wat 'n tyre aanbetref?
 
Top