Agteros kom ook in die kraal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JF

Joined
Oct 1, 2009
Messages
2
Reaction score
0
Location
Riversdale, Western c
Bike
AJS (all models)
Hi
Ek is Johan Fourie van Riversdal in die Suid-Kaap.
Is 'n boer en geniet my motorfietse op en van die plaas af baie.
Het 'n Yamaha XT 350 (wat ek nou wil verkoop vir 'n groter fiets), 'n Honda  XLR 250 en 'n Honda TRX 250 quad.
 
Top