Amageza 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Aquatic said:
BlueBull2007 said:
Ámazing photos Bubby, please keep them coming!

Speaking of photos, where is your RR boet?

Mr Webb has also been very quiet!

Work is seriously getting in the way, but I have nice 15 minute vid for you so far, and probably another 40 minutes of action after that so you can ride with me. Here is the link to my RR.
 
madmike999 said:
agree, keep em coming!

e7423cef.jpg

Sack

253b969c.jpg

137

0c4f1fc4.jpg

2StrokeDan

51994e53.jpg

Sjoe , what an entretaining thread ! Well done to all  :thumleft:
 
Nadat ek die 21 blaaie deurgekyk het, is ek opgesaik vir volgende jaar. Wil kyk of ek die Amageza kan doen. Sal eers daai 800 van my se suspensie moet uitsorteer. Dalk sommer die nuwe 450 WR koop? :biggrin:
 
Stoetbul said:
Graag wil ek op skrif die volgende se': "Donderdag aand daar by Jupiter se bar het 'n ene Nulle rugby ondersteuner vir Weskus bietjie gas gegee oor hoe hy hom in sy moer gaan ry. En elke keer as hy dit se' fluister Weskus in Legadema se oor;"BOBSIE die man size my mos nou, ek gaan hom mos mooi in sy ***S in ry........." >:D
Loer ek so na die uitslae is dit inderdaad ook toe die geval gewees. Lyk my ek en Lega het mooi gemaak met ons taak as spanbestuurders  :3some: O0 :biggrin:
Jy wil nou he ek moet daai been vat so hier gaan hy!
Miskien moet jy maar spanbestuurder bly aangesien jy nie kan bike ry nie!
:peepwall: :pot: :pot: :pot:
 
Orangeswifty said:

Nou moet jy mooi dink met wie jy praat !!!
 
Legadema said:

Hy praat seker maar met my Lega, die Bulle het mos die naweek verloor so ek kry nou die opgehoopte frustrasie ................... :3some: 8)
PS: Nog nooit in my lewe gese' ek kan bike ry nie, so daai dra nie water nie. :thumleft:
 
Ten minste bly ons goeie spanbestuurders as jy na die uitslae kyk. (Ai ! As ek net vir Weskus kan kry om minder te drink)
 
AMEN!!!! :imaposer:
 
Hehehehehehe
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Weskus het seker by die Meester geleer .  :imaposer: :imaposer:
 
Rynet said:

Ja nee - Hulle's juis so hand ommie blaas - weet ook nie of mens sommer 'n used car salesman moet trust nie!!!!!!!
 
Legadema said:
Stoetbul said:
Legadema said:
Orangeswifty said:
Stoetbul said:
Graag wil ek op skrif die volgende se': "Donderdag aand daar by Jupiter se bar het 'n ene Nulle rugby ondersteuner vir Weskus bietjie gas gegee oor hoe hy hom in sy moer gaan ry. En elke keer as hy dit se' fluister Weskus in Legadema se oor;"BOBSIE die man size my mos nou, ek gaan hom mos mooi in sy ***S in ry........." >:D
Loer ek so na die uitslae is dit inderdaad ook toe die geval gewees. Lyk my ek en Lega het mooi gemaak met ons taak as spanbestuurders  :3some: O0 :biggrin:
Jy wil nou he ek moet daai been vat so hier gaan hy!
Miskien moet jy maar spanbestuurder bly aangesien jy nie kan bike ry nie!
:peepwall: :pot: :pot: :pot:
Nou moet jy mooi dink met wie jy praat !!!
Hy praat seker maar met my Lega, die Bulle het mos die naweek verloor so ek kry nou die opgehoopte frustrasie ................... :3some: 8)
PS: Nog nooit in my lewe gese' ek kan bike ry nie, so daai dra nie water nie. :thumleft:
Ten minste bly ons goeie spanbestuurders as jy na die uitslae kyk. (Ai ! As ek net vir Weskus kan kry om minder te drink)

:imaposer: :imaposer: :imaposer: Ja nee swaer....jy sal moet praat die man kannie so aangaan nie.....
 
Rickus said:

Ek weet darem nie.... Weskus is altyd so ordentlik.... ek dink weer persoonlik hy drink gans te min !!!!
 
Ja nee - Hulle's juis so hand ommie blaas
???
 
Attachments

  • Amageza 2012 113 (Copy).JPG
    Amageza 2012 113 (Copy).JPG
    105.4 KB
Top