Amageza 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Legadema said:
Geluk aan Almal !!! Dink julle moet aanvaar dat die Amageza in sy kinder skoene staan, en nie te krities wees oor die roadboek of uitslae nie..Fok wens ek kon gery het, sou self laaste aanvaar het as ek net kon ry.

En TAU, ek wil ook van daai Pronitro pap he wat jy soggens eet...Fok daai goed is potent ! GELUK !

Jy is natuurlik reg Bokkie , dit was 'n wonderlike geleentheid om net deel te neem aan Amageza  :drif: :drif:. 

En ons het jou baie gemis , baie dankie dat jy wel gekom het met jou 7 goeie tone en ons so mooi support het .  :3some:

Sien jou volgende jaar  :thumleft:, ons sal jou sleutels so 2 maande voor Amageza wegsteek en hulle weer die dag voor Amageza vir jou gee , om seker te maak jy maak dit die keer . :biggrin: :biggrin:
 
Rickus said:
Legadema said:
Geluk aan Almal !!! Dink julle moet aanvaar dat die Amageza in sy kinder skoene staan, en nie te krities wees oor die roadboek of uitslae nie..Fok wens ek kon gery het, sou self laaste aanvaar het as ek net kon ry.

En TAU, ek wil ook van daai Pronitro pap he wat jy soggens eet...Fok daai goed is potent ! GELUK !

Bobbie.....volgende jaar is dit 4 dae van kalahari sand Pappa....DIS MOS JOU DING!!!!....ek gaan darem self beter voorbereid wees volgende jaar....ons kan mos sommer eersdaags begin oefen met die trippie Koes toe, want ek gaan vir julle lekker bederf met die sand-monster
P.S hoe voel jou poot?

Sjoe sjoe sjoe!!!!!!!
 
I have not posted in any of these threads yet, so I guess it's time. I have some people to thank for a great time:

- Alex, Marissa, Cobus and all the rest of the organizers:  ******* well done on a great event! 
  I was really impressed at the level of professionalism, good spirit and all round relaxed feeling of "don't
  worry 'bout a thing they got this sorted!"

- Photographers, holy **** they were everywhere and they got all the good stuff.  I remember cruising behind Kamanya
          on the first day, and suddenly a wild photographer appeared out of nowhere - I almost **** my pants when I saw how he
  handled the situation - massive slide around the corner!  And he did not have even half a second to make the decision!
  I followed with a smaller, slower version of his awesome slide.

  I wish they took this picture 2 seconds later:

3OEP2l.jpg

- Kreef: We trailered our bikes up from CPT together, had an awesome time and were both giddy as schoolboys about this
  thing. Its a pity the results didn't show exactly how it went down.  He finished hours before me both the days - no
  idea how he ended up being almost last (??!!?).  Not possible.

  (PS:  They should hire a data analyst to handle this, I could have helped!)

- Andrew (Kamanya):  Thanks for adding me to your RR.  It didn't exactly feel like a holiday to me though, maybe if
  Murphy stayed at home, but the little ****** had to tag along. Enjoyed your company as always.  Thanks for getting up
  way too early to hotwire my bike!  I knew I could depend on you to get things done.

- KTM Cape town:  Thanks for breaking my BMW so I can get fuel in!

- Pleco:  I have a massive amount of respect for you after this.  I wish I can be like you one day when I grow up! Thanks
  for borrowing me your handpump when I had a flat.

- Darthvader (Robert): We did a lot of the preparation for the event together, debated about the best ways to change the
  bikes, did some practice on difficult roads (a lot worse than the event) and even tried to follow a roadbook I made from
  mapsource route info. He was going incredibly fast on the first day and did really well up until a point where he had a
  massive crash. I'm not exactly sure what happened, but he broke off his (newly designed) nav tower, punched a hole in his
  gearbox and broke a few ribs.  After this he continued to do a lot of km's of the special until he met up with me where I
  had a puncture. Respect.

- Murphy:  Thanks for leaving my bike keys on the ground at Kreef's house, giving me 3 lovely punctures, and of course
  holding my axel nut for me while I was franticly crawling around in the dirt for an hour clearing about 5 by 5 meter of
  farm of anything remotely resembling a bmw rear axel nut. Oh and you can keep the Jerry can.
 
  I acutally got a prize for having a lot of issues, and you know what? I lost the gift voucher
  already.  :confused2:

Great post, Wolfmother!  But you finished. And considering the obstacles you cleared, just to start you did incredibly well.  Viva!
 
tau said:
Rickus said:
Legadema said:
Geluk aan Almal !!! Dink julle moet aanvaar dat die Amageza in sy kinder skoene staan, en nie te krities wees oor die roadboek of uitslae nie..Fok wens ek kon gery het, sou self laaste aanvaar het as ek net kon ry.

En TAU, ek wil ook van daai Pronitro pap he wat jy soggens eet...Fok daai goed is potent ! GELUK !

Bobbie.....volgende jaar is dit 4 dae van kalahari sand Pappa....DIS MOS JOU DING!!!!....ek gaan darem self beter voorbereid wees volgende jaar....ons kan mos sommer eersdaags begin oefen met die trippie Koes toe, want ek gaan vir julle lekker bederf met die sand-monster
P.S hoe voel jou poot?

Sjoe sjoe sjoe!!!!!!!
Ja Nee - daai was amper 'n tikfoutjie ne?
Gelukkig spreek mens dit [k o o i s] uit
:imaposer: :imaposer:
 
The results were always going to be almost impossible to get right with malfunctioning roadbooks and gps' and and and.......but congratulations to Tau for the win, and to everyone for finishing. It was huge fun!!
Goodness Rynet, I finished only just ahead of you!!

Tau, I'm renaming you Cheetau. [not because you cheat, because you is vewy fast, just like a Cheetau]
 
Rickus said:
Legadema said:
Geluk aan Almal !!! Dink julle moet aanvaar dat die Amageza in sy kinder skoene staan, en nie te krities wees oor die roadboek of uitslae nie..Fok wens ek kon gery het, sou self laaste aanvaar het as ek net kon ry.

En TAU, ek wil ook van daai Pronitro pap he wat jy soggens eet...Fok daai goed is potent ! GELUK !

Bobbie.....volgende jaar is dit 4 dae van kalahari sand Pappa....DIS MOS JOU DING!!!!....ek gaan darem self beter voorbereid wees volgende jaar....ons kan mos sommer eersdaags begin oefen met die trippie Koes toe, want ek gaan vir julle lekker bederf met die sand-monster
P.S hoe voel jou poot?
Ja mater, hoop ek sal reg wees om bike te ry oor n maand of wat. Voet nog baie geswel en party dae fokken seer, maar hy kan ook gaan kak, ek ry hom sommer reg.
 
Kyk hier, hou daai voet stil, en jy moet nou slag begin besef jy's nie meer 'n laaitie nie, los die bike'ry vir ons...as jy nou weer moet breek sal jy nie 60 maak nie, toer jy maar met die bakkie saam :peepwall: :pot:
 
weskus said:

Dis nou hoe n mens n leeu se bal krap :peepwall:
 
2StrokeDan said:
The results were always going to be almost impossible to get right with malfunctioning roadbooks and gps' and and and.......but congratulations to Tau for the win, and to everyone for finishing. It was huge fun!!

Ja thats right, It wasnt really about the times at all - and was still one of the best things I have done in a very long time  :thumleft:

Just wish I could understand how it works thats all (being an engineer one dislikes vagueness and cant help being pedantic about calculations), twelve or thirteen hours is quite a time penalty - a tad more than the 20-30 minutes I was expecting for drifting over the speed limit on the tar!

According to my elapsed GPS times for each special stage,  I would sit amongst the leaders which doesn't make sense either,  they were a HELL of a lot faster than I was....but anyway - without the details one can speculate for ever  :p  

It was a great event - thats all that matters!
 
weskus said:
Kyk hier, hou daai voet stil, en jy moet nou slag begin besef jy's nie meer 'n laaitie nie, los die bike'ry vir ons...as jy nou weer moet breek sal jy nie 60 maak nie, toer jy maar met die bakkie saam :peepwall: :pot:
Nie voor julle ordentlik kan ry nie !
 
Graag wil ek op skrif die volgende se': "Donderdag aand daar by Jupiter se bar het 'n ene Nulle rugby ondersteuner vir Weskus bietjie gas gegee oor hoe hy hom in sy moer gaan ry. En elke keer as hy dit se' fluister Weskus in Legadema se oor;"BOBSIE die man size my mos nou, ek gaan hom mos mooi in sy ***S in ry........." >:D
Loer ek so na die uitslae is dit inderdaad ook toe die geval gewees. Lyk my ek en Lega het mooi gemaak met ons taak as spanbestuurders  :3some: O0 :biggrin:
 
Legadema said:
weskus said:
Kyk hier, hou daai voet stil, en jy moet nou slag begin besef jy's nie meer 'n laaitie nie, los die bike'ry vir ons...as jy nou weer moet breek sal jy nie 60 maak nie, toer jy maar met die bakkie saam :peepwall: :pot:
Nie voor julle ordentlik kan ry nie !
Ok, dan sal ek maar spanbestuurder wees, toe ek laas jou spanbestuurder by Toyota 1000 was het jy mos 3de in jou klas gekom(Toe al Masters), ou Rickus, jy moes sien hoe lê daai man daai aand, skuim kom by sy mond uit soos hond wat gif-ding gevreet het... :imaposer:
 
Keetmanshoop se ouetehuis is in rep en roer, omdat ek vir hulle laat weet het dat daar n "senior citizen" gaan deelneem aan die DREKRESIES op Koes......hulle het glo al begin jaffels en beskuit bak om hulle kostes te kan dek om die ge-doente te kom aanskou  :peepwall:
 
Wolfmother said:
I have not posted in any of these threads yet, so I guess it's time. I have some people to thank for a great time:

- Alex, Marissa, Cobus and all the rest of the organizers:  ******* well done on a great event! 
  I was really impressed at the level of professionalism, good spirit and all round relaxed feeling of "don't
  worry 'bout a thing they got this sorted!"

- Photographers, holy **** they were everywhere and they got all the good stuff.  I remember cruising behind Kamanya
          on the first day, and suddenly a wild photographer appeared out of nowhere - I almost **** my pants when I saw how he
  handled the situation - massive slide around the corner!  And he did not have even half a second to make the decision!
  I followed with a smaller, slower version of his awesome slide.

  I wish they took this picture 2 seconds later:

3OEP2l.jpg

- Kreef: We trailered our bikes up from CPT together, had an awesome time and were both giddy as schoolboys about this
  thing. Its a pity the results didn't show exactly how it went down.  He finished hours before me both the days - no
  idea how he ended up being almost last (??!!?).  Not possible.

  (PS:  They should hire a data analyst to handle this, I could have helped!)

- Andrew (Kamanya):  Thanks for adding me to your RR.  It didn't exactly feel like a holiday to me though, maybe if
  Murphy stayed at home, but the little ****** had to tag along. Enjoyed your company as always.  Thanks for getting up
  way too early to hotwire my bike!  I knew I could depend on you to get things done.

- KTM Cape town:  Thanks for breaking my BMW so I can get fuel in!

- Pleco:  I have a massive amount of respect for you after this.  I wish I can be like you one day when I grow up! Thanks
  for borrowing me your handpump when I had a flat.

- Darthvader (Robert): We did a lot of the preparation for the event together, debated about the best ways to change the
  bikes, did some practice on difficult roads (a lot worse than the event) and even tried to follow a roadbook I made from
  mapsource route info. He was going incredibly fast on the first day and did really well up until a point where he had a
  massive crash. I'm not exactly sure what happened, but he broke off his (newly designed) nav tower, punched a hole in his
  gearbox and broke a few ribs.  After this he continued to do a lot of km's of the special until he met up with me where I
  had a puncture. Respect.

- Murphy:  Thanks for leaving my bike keys on the ground at Kreef's house, giving me 3 lovely punctures, and of course
  holding my axel nut for me while I was franticly crawling around in the dirt for an hour clearing about 5 by 5 meter of
  farm of anything remotely resembling a bmw rear axel nut. Oh and you can keep the Jerry can.
 
  I acutally got a prize for having a lot of issues, and you know what? I lost the gift voucher
  already.   :confused2:

Kyk, ek het jou jammer gekry met al die teespoed wat jy gekry het, maar ek is bly jy kon klaarmaak  :thumleft:
 
tau said:
Pos Competitor Speed Trap  Count Missed Waypoint Count Total Time
1 JOHN WEBB 4 0 04:42:16
2 ROGER SCHEFFER 4 0 05:10:46
3 RICKUS VERMEULEN 4 0 05:29:42-Rickus
4 FANIE NEL 5 0 05:46:08 - Darksider-
5 RUDI NEETHLING 4 0 05:55:40 - Tour-
6 DEWALD HUISAMEN 3 2 06:10:29 - Weskus-
7 DARRYL CURTIS 6 1 06:16:00
8 ANDREW JOHNSTONE 6 3 07:11:42 -Kamanya-
9 JUSTIN CLOHESSY 5 5 07:17:12
10 CHRIS OPPERMAN 3 3 07:23:52-Uilspieel-
11 GUY BISCOE 6 2 07:38:44
12 ANDRE AUGUSTYN 1 8 07:48:57
13 JACO SMIT 5 5 07:59:26
14 RYNO GELDENHUYS 4 3 08:12:30
15 DAWID MALAN 4 3 08:33:51- Brakenjan-
16 GIDEON JOUBERT 0 2 0 08:45:36- GJ-
17TIAN VAN HEERDEN2308:50:37
18DOUW VENTER4308:51:47-dodo-
19GERRIT DU TOIT21608:58:39-Scrat-
20WILLIE WEBER4709:03:12
21FRANCOIS FOUCHE3309:35:35
22NEIL RINGDAHL22009:35:36-bb2007-
23HEIN SCHNETLER7309:35:58-Orangeswifty-
24ANTONY PAGE22009:37:53
25HENDRIK VAN DER WALT51109:53:56
26HEIN PRINSLOO22109:54:25
27STEVE LOVEMORE32010:02:39
28KEN THRASH22210:14:21
29QUENTIN LINDEQUE6310:19:45-Loki Cpt-
30TORYN WING42010:21:44-wings-
31JACO ELS41410:22:03
32KOOS VAN DEN HEEVER12912:05:49
33JOHAN NEL4912:36:15
34MIKE SCHMUCKER23214:17:58
35PHILIP WEAVER13315:06:05
36ALAN BOLTON24417:20:11-AlanB-
37LUKAS BEKKER05919:40:00-Pleco-
38REMY VAN ZYL06120:20:00-remy-
39ETIENNE LOMBARD06421:20:00-Roost-
40JC OBERHOLZER06421:20:00
41CHRIS KRUGER06421:20:00
42DANIE WINTERBACH06421:20:00-2strokeDan-
43ANGUS YOUNG06421:20:00
44CHRIS BARRY06421:20:00
45MARK DU PLESSIS06421:20:00
46HERMAN HUMAN06421:20:00
47STEFAN ACKERMAN06421:20:00
48PIET HUMAN06421:20:00
49EDDIE ROLLER06421:20:00
50GREG MILLER06421:20:00
51ATTIE DE JAGER06421:20:00
52RENETTE RAUCH04722:23:13
53DIRK OLIVIER41125:49:14
54NICO LOUBSER11426:46:50
55CALLIE FOUCHE11427:30:26

And, looking at this list, Rynet came 1st in the women's category.... :thumleft: :ricky:
Not that there was a woman's category though..... :pot:
This on a BMW 1200 GS.....VERY well done.... :thumleft:
 
weskus said:
Legadema said:
weskus said:
Kyk hier, hou daai voet stil, en jy moet nou slag begin besef jy's nie meer 'n laaitie nie, los die bike'ry vir ons...as jy nou weer moet breek sal jy nie 60 maak nie, toer jy maar met die bakkie saam :peepwall: :pot:
Nie voor julle ordentlik kan ry nie !
Ok, dan sal ek maar spanbestuurder wees, toe ek laas jou spanbestuurder by Toyota 1000 was het jy mos 3de in jou klas gekom(Toe al Masters), ou Rickus, jy moes sien hoe lê daai man daai aand, skuim kom by sy mond uit soos hond wat gif-ding gevreet het... :imaposer:

HAhA ons team manager het mos bewys hy is die man vir die job. Pieter de Villiers = Snorre, Bob de Villiers = Hare. :peepwall:
 
Top