Fenderbender
Race Dog
- Joined
- Oct 7, 2006
- Messages
- 4,117
- Reaction score
- 306
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
15.... LERW
Doubelou ek dink jy moet maar n 450 kry. ot: Die ergste is dat 00 al die navigating ge doen het. Shafted sou ek se. maar ek is seker daar is n paar aner ous wat die selfde sou se. Het n bargain GPS vir jou as jy sou belang stel.Brakenjan said:Fenderbender said:OO7 , hoekom verskil jou en Brakke se tye so baie ? Julle het dan saamgery .
Fendie, Dabbelou se GPS het binne die eerste halfuur van Dag 1 afgebliksem en weggeraak. Rolling Stone sin het ook probleme gegee. Myne het gewerk. Dabbelou en RS moet dus teoreties dieselfde plek as ek beklee want ons het heeltyd saamgery.
Nietemin maak ek goed van die geleentheid gebruik om Dabbelou goed oor die uitslae te rev! :imaposer:
Old No 7 said:Hey Geoff,
Really sorry to hear of your woes.
I was looking out for you end of day one and hoped you were ok when I noticed that you had packed up camp.
Thanks again for giving my radio base station a lift down.
Rolling Stone said:Doubelou ek dink jy moet maar n 450 kry. ot:
whitefish said:Hoe lyk dit Tau (Cheetau), gan ons jou in aksie sien op Koes? Ek sal solank reel dat hulle die graspolle uitkap in die pad eepwall: :thumleft:
Maak n plan dat jy dit kan kom moeilik maak vir die andertjies daar en jou vriend (daai Duitse ene eepwall: )tau said:whitefish said:Hoe lyk dit Tau (Cheetau), gan ons jou in aksie sien op Koes? Ek sal solank reel dat hulle die graspolle uitkap in die pad eepwall: :thumleft:
Probeer hard af kry vir daai tyd, maar werk vir nuwe baas so my lewe nie meer so flexible nie.
Bring It On said:Some pretty nice photos Buddy :thumleft:
Enter your email address to join: