AMI Toer II

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Beltzer

Race Dog
Joined
Sep 18, 2007
Messages
752
Reaction score
1
Location
Wolmerboom Suid
Bike
Honda TransAlp XL700V
ok so voor die brandewyn begin praat een of ander tyd as Fifi terug is van Nigeria en ons beplan 'n trip in 2 minute wil ek 'n plan hê.


Hierdie keer wil ek Noord toer, ek het in Malamulele gebly many moons ago hence die rigting. Ons het altyd met off roads daar net in die veld in gery in 'n rigting, Gazankulu soos dit bekend gestaan het daai tyd het nie heinings gehaat nie. Ons het deur rivier menigte beddings gery baie keer het ons vuur gemaak met optel hout en 'n stukkie vlies gebraai diep in die bos . Baie goeie herinnerings.

SO enige iemand wat al in die Sibasa, Giyani, Musina area rondgery het kan hulle voorstelle hier pos. Dit sal waardeur word.

Toe later
 
Top