Anvill Bash Ride Report thread

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Pote said:
Ek onthou net dit was baie koud gewees...

Onthou jy ook dat jy op die klippe langs jou bike probeer slaap het, afgekak het en toe soos 'n Rosettenville nagwag saam met John Wyn langs die vuur sit en slaap het
 
Looking back with big smiles!  :thumleft: :biggrin:
 

Attachments

  • Anvil Bash 039 (640x360).jpg
    Anvil Bash 039 (640x360).jpg
    139.9 KB
Ball and Chain said:
Dit wasse wenner
:thumleft:

Inderdaad...

En net ingeval iemand hiervan vergeet het...

:laughing7:

[flash=425,344]https://www.youtube.com/v/HbY82-sGYQ0[/flash]


 
Snafu said:
Trailer trash!

Die lewe het aan beweeg. Hy't nou so Mellow geraak, ek sou nie eers die jaar geweet het hy is by die EC Bash, as dit nie was dat sy naam op die lys was nie. :imaposer:
 
Gérrard said:
Snafu said:
Trailer trash!

Die lewe het aan beweeg. Hy't nou so Mellow geraak, ek sou nie eers die jaar geweet het hy is by die EC Bash, as dit nie was dat sy naam op die lys was nie. :imaposer:

Hyt so kalm geraak, hy ry nou bicycle ook.  :imaposer:
 
Flip, this was one of the best bashes ever!!!!

Even though it was just a tad (read forking) cold, I had so many laughs... ETS running around in MX boots and kaal bene, Ball and Chain's curlers and falling his enkel off.... agh too many to mention!
 
Firecoast said:
Bus said:
Nee fok, ek begin nou dink jy was dronk.

LOL!!!

Glad nie onmoontlik nie! HAHAHAHA

:lol8:

Ek het die thread deurgegaan en daar is geen foto's van ETS nie. Met so baie foto's is daar nie 'n manier wat ETS himself nie ten minste op een sou inwerk nie. :lol8:

Hy was nie daar nie
 
Ek wou sê!!!

Ek was miskien beskonke, en definitief gerook, LOL!!!

Maar Ets was nie 'n fok daar nie

;D
 
HA!!!!!!!

Wou se ek kan nie verkeerd wees nie...

Is in PM bevestig dat ETS WEL daar was!!!

:p :p :p :p :p :p :p :p :p :p :p
 
Het die ander dag op my track log afgekom wat ons soontoe gery het.

Ons het die volgende dag die ys van ons bike seats en tente afgekrap. Koud is nie die woord nie!!!  :lol8:
 
Top