Atlantis Dunes met die taliban en 'n kerrit...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Garfield

Race Dog
Joined
Feb 17, 2014
Messages
3,012
Reaction score
642
Bike
Honda CRF 300L
Dankie Carrots vir die voorstel, Kuifie vir die permitte, Heimer en DirtRebell vir die braai en almal, manne, dame en taliban vir 'n heerlike oggend in die duine  :thumleft:

Heimer

IMG_5193_zps6e13afb9.jpg




Carrots

IMG_5194_zps6b1a32a2.jpg




DirtRebell en die taliban

IMG_5196_zps719285d6.jpg




Kuifie en kids

IMG_5199_zps24c68620.jpg




Kuifie se baas

IMG_5200_zps13a7b069.jpg




adv en kruk squad maatjie

IMG_5201_zpsb1a46843.jpg




En die vet geel kat

IMG_5216_zps0e33977e.jpg




Ons ry maar op en af, party moet meer as een keer probeer

IMG_5207_zps3612b754.jpg


IMG_5208_zpsa7470204.jpg


IMG_5211_zps5f388ed7.jpg


IMG_5217_zps8193355e.jpg




By die braai-gat

IMG_5226_zps76b13f04.jpg


IMG_5228_zps652884a7.jpg


IMG_5236_zps4b711e3c.jpg


IMG_5237_zpsec680811.jpg




Swanniebraai doen sy ding terwyl DirtRebell ons die fyner kunsies van hoe om nie met charcoal the braai nie leer

IMG_5239_zps9cbab750.jpg




Na 'n lekker kuier ry ons toe maar net bietjie rond

IMG_5230_zpsda254a79.jpg


IMG_5233_zps371826ac.jpg


IMG_5234_zpsf057b4b7.jpg


IMG_5246_zpsfa2599e9.jpg


IMG_5256_zps084de2df.jpg


IMG_5259_zps6ae444af.jpg




Dankie, dit was lekker, ons maak weer so  :thumleft:

IMG_5262_zps42bd71ed.jpg
 
Lekker lekke manne. Dankie, ons maak weer so. Die keer sonder n donnerse navara.
 
Dit was nou sommer net lekker.
Kan nou ook sommer paar gesigte by name sit.
Ek sal my kiekies later opsit. Moet eers resize...

Adv, het julle en Kuifie toe nog weer verder gaan ry, julle gemis by die uitgaan?

Dankie vir almal se moeite. Ons maak weer so.
 
Skuus  moes glip om dat ek die radiator  fucked ge stamp het
 
Dankie vir die op, en aflaai DR  :thumleft:
 
adv said:
Skuus  moes glip om dat ek die radiator  fucked ge stamp het

Ouch!

Gewonder wat julle so onder die Navara se lang neus loer p 'n stadium.
 
Fanks julle ek het my vuurdoop in die duine gate uit geniet! Sand was lekker hard na die reen....op 'n warm somerdag gaan dit ander grappies wees.
 

Attachments

  • 20140920_075413.jpg
    20140920_075413.jpg
    266.6 KB
  • 20140920_084944.jpg
    20140920_084944.jpg
    382 KB
  • 20140920_091613.jpg
    20140920_091613.jpg
    405.3 KB
  • 20140920_095845.jpg
    20140920_095845.jpg
    391.8 KB
  • 20140920_062036.jpg
    20140920_062036.jpg
    116.9 KB
;D
 

Attachments

  • 20140920_101623.jpg
    20140920_101623.jpg
    282 KB
  • 20140920_110011.jpg
    20140920_110011.jpg
    403 KB
  • 20140920_112018.jpg
    20140920_112018.jpg
    299 KB
  • 20140920_124103.jpg
    20140920_124103.jpg
    427.1 KB
  • 20140920_111539.jpg
    20140920_111539.jpg
    196.4 KB
DirtRebell said:
adv said:
Skuus  moes glip om dat ek die radiator  fucked ge stamp het

Ag nee man. Hoop nie jy het groot skade nie?
Waar het dit gebeur?

By daai duin wat ons so gestorm het.

Hy lek nie meer water nie... wonder of daar nog in is.
 
Die outing lyk lekker, reel weer een waar ons ook met die bakkies kan saam ry.
nobbly
 
Nobbly said:
Die outing lyk lekker, reel weer een waar ons ook met die bakkies kan saam ry.
nobbly

Vandag was 'n bakkie ride, was in die 4x4 board gereel.

Ek was die enigste bike daar behalwe vir Kuifie se quad.

Daar sal waarskynlik weer een gereel word  :thumleft:
 
briv said:
Lekker julle, daai plek bly maar 'n wenner  :thumleft:

Jy kan gerus join....then again...jy is so besig met jou "masterchef" storie..... :pot:
 
Raait, ek het ook nou die bulk resizing trick onder die knie gekry (amper soos gout), so hier so paar foto's van my foon.

Kuifie, ek dink een van jou kiddies se hempies het tussen myne s'n beland. Seker na die swemmery. (Geen gemene spel word vermoed nie)
Laat weet hoe ek dit by jou kan uitkry, ek kom soms verby Philadelphia.
 

Attachments

  • 20140920_082157.jpg
    20140920_082157.jpg
    148.4 KB
  • 20140920_090501.jpg
    20140920_090501.jpg
    139.8 KB
  • 20140920_090457.jpg
    20140920_090457.jpg
    124.2 KB
  • 20140920_090439.jpg
    20140920_090439.jpg
    177.4 KB
  • 20140920_082209.jpg
    20140920_082209.jpg
    214 KB
  • 20140920_081520.jpg
    20140920_081520.jpg
    69.7 KB
  • 20140920_081106.jpg
    20140920_081106.jpg
    172.7 KB
  • 20140920_081057.jpg
    20140920_081057.jpg
    124.3 KB
  • 20140920_081051.jpg
    20140920_081051.jpg
    87.3 KB
  • 20140920_075636.jpg
    20140920_075636.jpg
    81.7 KB
:ricky:
 

Attachments

  • 20140920_093536.jpg
    20140920_093536.jpg
    135.6 KB
  • 20140920_093541.jpg
    20140920_093541.jpg
    174 KB
  • 20140920_101333.jpg
    20140920_101333.jpg
    94.1 KB
  • 20140920_101919.jpg
    20140920_101919.jpg
    169 KB
  • 20140920_102019.jpg
    20140920_102019.jpg
    73.9 KB
  • 20140920_110033.jpg
    20140920_110033.jpg
    122.6 KB
  • 20140920_110035.jpg
    20140920_110035.jpg
    136 KB
  • 20140920_111654.jpg
    20140920_111654.jpg
    163 KB
  • 20140920_111700.jpg
    20140920_111700.jpg
    108.4 KB
  • 20140920_113934.jpg
    20140920_113934.jpg
    109 KB
Top