Atlantis Dunes met die taliban en 'n kerrit...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
:ricky:
 

Attachments

  • 20140920_113945.jpg
    20140920_113945.jpg
    99.7 KB
  • 20140920_124003.jpg
    20140920_124003.jpg
    66 KB
  • 20140920_124108.jpg
    20140920_124108.jpg
    57.7 KB
  • 20140920_102012.jpg
    20140920_102012.jpg
    78.3 KB
Dit was lekker om met almal te kon kuier en kennis maak. Ons moet nou nie te lank wag met die volgende braai nie.

My charcoal plan het lelik gebackfire.  :dousing:
Ek moes van die begin die ding gebruik het waarvoor hy ontwerp was - met koerantpapier.  :deal:
Gelukkig is Heimer 'n gereelde leser en kon hy my uithelp met 'n paar blaaie. Ek is net bly dat my Swannie eerde as my lorrie vir vermaak op my rekening gesorg het.  :laughing4:



...en siende dat slegs twee lede van die taliban kom saamry het, was dit vir my 'n plesier om die aand 'n date met die middelste lid kon geniet.

 

Attachments

  • 20140920_180507.jpg
    20140920_180507.jpg
    97.9 KB
Nice foto's almal van julle.

Ek wil net graag weet hoekom Carrots briek trap voor hy die duin aanvat  :peepwall:

IMG_5208_zpsa7470204.jpg
 
Heimer said:
Nice foto's almal van julle.

Ek wil net graag weet hoekom Carrots briek trap voor hy die duin aanvat  :peepwall:

IMG_5208_zpsa7470204.jpg

Want die Jimny is net so awesome! Hy ry sommer vorentoe in reverse :D :D
 
Top