Uiltjie
Race Dog
Trailrider said:You just had to, didn't you? > ;D
Hey, I don't mind. At that very moment my wife won 10 gorillas. ;D
Of course he had to! As jy jou will uitgee vir 'n toffie.......
As jy nie honderde kere verwys het na die groot bikes wat gaan val, en jy wat gaan lag en foto's neem nie, sou niks van hierdie gebeur het nie!
Sal jou leer om jou "Grootbek" te hou! ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D