BAADJIE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Operator said:
Fertie Biet said:
En laastens aan Piet Coke "80s RULE!!!!!!!''

There is no school like old school....................en Piet Coke is die Headmaster !!!  ;D ;D ;D
Oppie is jy bikeloos?
Wat soek ons vir jou? :mwink:
 
chrisL said:
Snafu said:
Moontlik 2 van die 3 :)

Ai, dink daar het 'n Adidas top van my ook agter gebly, maar jy wil mos!!
Was die Jap meisie se naam Miss Honda? :mwink:

Dink haar naam was Jessica, want hy het daai verdomde song oor en oor en oor gespeel!! :(
 
chrisL said:
Piet Coke said:
chrisL said:
V-Strom said:
Losnou daai ROOK KAK dat jy daai African Twin kan koop waar oor jy so  :drif:
Piet lyk nogal asof hy n Twin man kan wees. :mwink:
Ek VREK oor 'n Honda en ek VREK oor 'n AT...........en ek VREK oor 'n JAP meisietjie............LOL
En watter een van die drie het jy al gehad? :peepwall:
Uuuhhhhmmm.......wel, laat ek dit so stel.............ek het noggie 'n AT gehad nie.............
 
Snafu said:
chrisL said:
Snafu said:
Moontlik 2 van die 3 :)

Ai, dink daar het 'n Adidas top van my ook agter gebly, maar jy wil mos!!
Was die Jap meisie se naam Miss Honda? :mwink:

Dink haar naam was Jessica, want hy het daai verdomde song oor en oor en oor gespeel!! :(
:laughing4: :laughing4: :laughing4:
 
Snafu said:
chrisL said:
Snafu said:
Moontlik 2 van die 3 :)

Ai, dink daar het 'n Adidas top van my ook agter gebly, maar jy wil mos!!
Was die Jap meisie se naam Miss Honda? :mwink:

Dink haar naam was Jessica, want hy het daai verdomde song oor en oor en oor gespeel!! :(
Ek het gehoop jy sou dit waardeer..............seker 10 mense het my kom vra om die song te speel op jou aanvraag.... ;D
 
Piet Coke said:
Snafu said:
Jy beter nice wees as jy n AT soek! :)
Cool, begin jy nou dit te oorweeg om joune aan MY te (skenk) verkoop? :peepwall: :ricky: :biggrin:
Piet het jy dan nie vir my gesê Jessica  is 'n ou kak song nie.  ;)  :mwink:  :thumleft:
 
Ek is al so MOEG daarvoor, maar as iemand MOOI vra speel ek dit maar.............. ;)
 
NEEEEEE MOENIE JY FOK JOU KANS OP VIR DAAI AT!!!!!!! :lamer:
 
Gunugtig hierdie threat is seriaaaaaasly ge-hi-jack! :deal:

Het die baadjie al uitgekom ???
Dries ek dink ons moet 'n nuwe threat begin: Kom ons help vir Piet Coke met 'n AT voor einde Jan. :lamer:

Snafu lyk in elkgeval nie baie keen om sy baby af te staan nie. :peepwall: :pot:
 
"Hi-Jack"  ??? speel ons al weer DAAAAAAAAAI Game!!!!  :imaposer: :imaposer:
 
Terwyl julle almal iets soek, ek het my een handskoen verloor by die Bash,dis n regterhand Prorider redelik kort met airvents.
 
RASSIE 800GS said:
Terwyl julle almal iets soek, ek het my een handskoen verloor by die Bash,dis n regterhand Prorider redelik kort met airvents.
Is dit nou die een met die kort vingertjie? :peepwall:
 
Top