BAADJIE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fertie Biet

Puppy
Joined
Oct 4, 2008
Messages
27
Reaction score
0
Location
Riversdale
Bike
KTM 690 Adventure
Ja BRANDEWYN is `n wonderlike ding! gelukkig het my vrou vroeg gaan slaap anders het ek dalk haar ook verloor. dit sal gaaf wees as iemand dalk my ''windbreaker'' opgetel het om my net te laat weet asb! van my kant af thanks aan almal wat bygedra het aan die great naweek.
Goed om almal weer te sien en ek kan nie wag vir ons boot trip nie! En laastens aan Piet Coke "80s RULE!!!!!!!''
 
Top