Balmoral teerpad trippie more.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,318
Reaction score
790
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Ek het so 250 km nodig om my bike op 1000km te kry vir sy eerste diens.
Wou nog altyd die  Boer museumpie en die begraafplaas van die vermoorde vrouens en kinders (konsentrasiekamp) tydens die Anglo Boer oorlog  sien. Sal more oggend n luilekker teerpad trippie soontoe vat.
Sal n paar fotos pos as die plekkie nog bestaan.

:ricky:
 
Top