BARRYDALE BOERE RALLY

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Mark62

Race Dog
Joined
Feb 24, 2009
Messages
862
Reaction score
0
Location
Barrydale W.C.
Bike
Yamaha XT660
XT RALLY IN DIE KAAP! jis as ek al die boere in Barrydale kan kry en vra of ons da kan kom  ry vir n naweek en n bees kry om te spit of twee... kampplek en wyn kan kry wie stel belang? Oja Barrydale het die beste brandewyn in die wereld! En moenie vir n boer se sy wyn smaak soos mercurochrome nie! Hy sal 20 ander bottels gaan haal en jou dronk maak tot jy als geproe het... 
 
Top