Ons kamp van die die 27ste laatmiddag 28ste en 29ste in Bruintjieskraal. dan skuif on kamp tot in Doornkloof vir nog 3 dae.
Ons het 'n yskas met koue bier :deal: Wie ry daar deur in daai tyd?
Kom stop vir 'n koue. Hulle sê die wereld gaan warm wees. ;D
Edit: Kyk uit vir die Wit Isuzu CCM nr. Die span wat saamkamp met ons het 'n TD5, so dis dalk makliker om die oliestreep te volg >