BLYDEFONTEIN

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Het Henry nie die CD vir jou gegee toe in GRT was nie. Hy was seker al meer as 'n maand terug daar!!!
As hy nie het nie sal ek maar weer oor die naweek CD sny en dit stuur. Wat is die ou se naam hier by die bank,
en by watse ABSA is hy? Hier is 3: Hartenbos, Mall en dan die een in die dorp.
 
Ek dink die SC honne moet opruk soontoe en die EC spul kom van daai kant af vir n naweek. :deal:
 
Top