"Boksburg boerseun" soek n ry buddy?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Reckless

Puppy
Joined
Feb 14, 2012
Messages
12
Reaction score
0
Bike
BMW R80GS
Hi ouens
Ek het onlangs vir die eerste keer in my lewe n motorfiets F800 GS gekoop. Het die BMW refresher kursus gedoen maar wil eers n paar ure op die fiets doen voor ek die Intermediate kursus gaan doen.
Enige iemand in my omgewing wat nie sal omgee om so dan en wan met n "novice" deur die verkeer te gaan nie? Sal dit baie waardeer - wie weet, ons kan dalk nog na die bikes tuis is n paar biere gaan drink ;).
Geniet die posts - sal in kontak bly totdat hulle my afjaag, he he
Groete en veilig ry.
Andre
 
Top