Bot fence ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
En nou vir die voorlaaste episode.

While Subie pumped his wheel "again" some of us decided to ride on, as we are slower riders, and so the backup vehicle (with the fuel and Abre's tools) also went away.

After about half an hour waiting for subie and abre, the vehicle turned around in search of them.
So myself and GregF waited another half hour and realized that the sun is not waiting for us and it was getting late.
We decided to carry on at a decent pace - to safe fuel.

GregF with a BIG concern about his fuel, still deciding whether he should wait for the vehicle or carry on.

While we travelled at this decent pace I saw a third bike in my rear view mirror and so wragtag hier kom subie ons inhaal.

Die rede vir die vertraging was dat Abre weer papwiele gekry het en sonder sy tools (wat op die voertuig was) nie iets kon regmaak nie.

Sien, die donker begin ons vang.

Ons het toe in stikdonker gemaak tot by ons slaapplek.

Finale episode volg =  :lamer:
 
Hier volg die laaste dag se kiekies.

Ons oorslaapplek op Rooibokkraal is toe al die tyd 'n wildsplaas met Bensien se vriende.

Baie lekker gekuier en gebraai, daai steaks en wors was baie lekker hoor - Bensien het gekoop op Groot Marico.

Die volgende more toe ons wakker word en so bietjie op die werf ronddwaal sien ons die

Njalas so mak soos skape en swart rooibokke bietjie meer skugter - Kan jy jouself indink om elke more met die gesig wakker te word.

Die pad na Thabazimbi

By Thabazimbi vir GregF en Abre gegroet en Subi en ek vat die pad na Rankins pass.

Uitsig op die kruin van die Rankins pass

Nog een laaste wiel pomp vir Subie oppad na Brits

En dan ons laaste stop om verversings in te neem.

Wil net baie dankie sê aan almal wat saamgery het, en al die reëlings getref het.
Dis nogal lekker om met nuwe ouens te ry en soos wat die trip ontvou word 'n kameraderie gebou.

Ek het dit baie geniet en die ou Dakartjie het dit toe tot op die einde gemaak.
 
I started polishing out the thorn scratches today. I suspect I will have a tennis elbow by the time I'm finished.
 
Iemand iets gehoor van High5 , GregF en Frontier ?
 
Dit is hoekom my XT so lekker ry sonder enige headshakes en sulke nonsens.
Die suspension is klaar uitgebottom as ek op hom sit so daar is nie nog suspension probleme nie  :ricky:
 
Attachments

  • iw5x.jpg
    iw5x.jpg
    203.5 KB
Subie, het jy al vir Bensien betaal?

Ek het nie sy bank besonderhede nie, het hom ge pm, maar niks weer gehoor nie.

Ek sien hy soek dringend na 'n thumper om mee te oefen. Wil seker weer daai roete gaan doen met die thumper.  :3some:
 
Nicobie said:

Lankal petaal. Sal sy bankgoed vir jou stuur.
Dink nie hy sal daai roete gaan doen nie. Dink hy soek meer af suid Bray toe vir n bietjie sand. :ricky:
 
Nicobie, jammer ek het bedoel om jou 'n pm te stuur.

Subie, as my planne uitwerk ry ek Desember Zambië toe met die nuwe bike.
 
Bensien said:
Nicobie, jammer ek het bedoel om jou 'n pm te stuur.

Subie, as my planne uitwerk ry ek Desember Zambië toe met die nuwe bike.

Dink jy het die regte bike gekry daarvoor. Sien jy het gemoan dat daar nie, nou dat jy soek, thumpers beskikbaar is nie. Bly vir jou part daar was nie want glo nie n beter kopie sou opgekom het nie. Geluk man  :thumleft:

Doen net eers n shakedown trippie met hom voor jy die langpad vat  :ricky:
 
Sommer afgehaal vanoggend. Gedog Nicobie is so 10 jaar jonger as ek sien vanoggend op sy profile hy is 58 en 4 jaar ouer as ek  :eek7:  Daar is n gesegde erens van mooi jonger vrou hou die ouderdom weg  :lol8:
Al wat nog in netjiese toestand is op my is my brein. Amper nog splinternuut maar baie min gebruik  O0
 
subie said:

:imaposer:
 
Hoe gevlei voel ek nou. Oor die ouderdom of oor die jong vrou?

Ouderdom is maar in jou kop, bygese as die lyf wil byhou.
En ja my vrou kyk baie mooi na my, moet glo nog baie kilos saam met haar loop.
Dankie subie.

Dankie ook vir pm, nou kan ek my skuld betaal.
 
Thanks for the RR guys.Enjoyed it. Take it easy on those ribs.cracked mine 2 months ago still hurts
 
Sal graag weer hierdie trip wil gaan doen maar wil bietjie  verder noord as Rooibokkraal gaan draai.
En ja ek wil die kort stuk klipkoppies ook n mis gee  :ricky:
Dink ek gaan n begin beplan na die verneukpan trip vir die ene weer.
 
So lyk my jy wil nie he dat ek en Boss fredie weer saam ry nie.Die klip koppies is die lekker deel  :spitcoffee:
 
Draadtang said:

Sal graag wil he dat julle twee weer saamry maar julle ,en as daar nog n paar waaghalsige ouens is, gaan
die koppies oor sonder my. Ek sal n "pioneer" wees en ompad gaan soek om daai hoop fooken klippe  :spitcoffee:
 
Top