Braaiers en bosveld

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

blackbird

Race Dog
Joined
May 29, 2015
Messages
701
Reaction score
72
Location
Gauteng
Bike
BMW R1200GS
Wel so moet ek weeer Ellisras toe vir lisensies en ek noem n moontlike oorslaap aan Bokka. Noodeloos om te se was sy meer as willing om twee dae verlof in te sit.(moontlik te doen met al die stories en fotos van my vorige Werktrips?) Maandag oggend later as wat ek wou val ons in die pad. Eerste stop in n nuwe braaier se bruggie wat ek op my fav speelding google earth gesien het.
 

Attachments

  • IMG_3441.jpg
    IMG_3441.jpg
    341.4 KB
Volgende stop Warmbad se Dros, hulle ontbyt bly lekker en daar is werkplek, oja en draught!
 

Attachments

  • IMG_3444.jpg
    IMG_3444.jpg
    269.9 KB
Nou begin die lekker ry, gesels en wys bokke, mooi berge en ruik vars geploegde grond. Vaalwater se hotel is die volgende stop en hier word net gespeel en niks gewerk. Op die laaste foto is die bokkie nie so ompressed met die laaaaste looopdop nie!
 

Attachments

  • IMG_3460.JPG
    IMG_3460.JPG
    306.9 KB
Toe ek onthou dat George se plasie n stukkie sandpad het is ons spoedig daar weg op die ou pad na Ellisras.
 

Attachments

  • IMG_3458.JPG
    IMG_3458.JPG
    116.1 KB
  • IMG_3457.JPG
    IMG_3457.JPG
    97.4 KB
Lekker man! Gooi nog.

Is die pad steeds verspoel of is dit al reg gemaak?
 
Goed geslaap en vroeg na Ellisras vir die volgende lisensie kopseer! Nguni is n lekker plekkie met ontbyt en koue draught. Hope papierwerk en en lekker weer.
 
Nee daai brug gaan nog lank stukkend bly en almal ry maar deur die drif!
 

Attachments

  • Nguni.jpg
    Nguni.jpg
    59.8 KB
lekker man lekker!!!

ek hoor nguni se naam is nou bison of iets?

Eish daai bosveld raak seker al lekker warm deesdae!
 
Nie lank nie dan verlep die doringdraad weer ja! Bly vir my lekker om daar te draai solank die bier koud is. Jy is reg nou Bison, nguni steek net nog vas!
 
blackbird said:
Nie lank nie dan verlep die doringdraad weer ja! Bly vir my lekker om daar te draai solank die bier koud is. Jy is reg nou Bison, nguni steek net nog vas!

sal vir my ook altyd nguni bly, was n perfekte watergat vir die willehonde na werk    :ricky:
dis nadat Keg & Kudu toegemaak het...
 
Top