Bray, the forgotten city

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
;)
ChrisL - DUSTRIDERS said:
The TRANSPORTER said:
Dink vandat 32 Bataljon daar by Pomfret weggetrek het Amsterdam toe was daar niks meer oor nie... ::) ::)
Ek  was in 1997 in Pompfret vir die eerste/laaste keer. Klomp Angolese soldate nog daar gewees, maar mens het die idee gekry hulle het geen doel en wag vir iets om te gebeur.


Jip maar n droewige storie gewees van agteruitgang .

My neef het daar as Lt vir die kinders skool gegee met sy diensplig. Hom n paar keer daar gaan “kuier”...
 
Top