Bucket list trip to remember...VIDEO ADDED

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kameel

Race Dog
Joined
May 17, 2011
Messages
2,073
Reaction score
1
Location
Brackenfell, Cape Town
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hoop nie daar was water crossings nie  :deal:  :patch:  :lol8:
 
Kameel said:
Hentie @ Riders said:
Hoop nie daar was water crossings nie  :deal:  :patch:  :lol8:

Gelukkig nie! Alles op teer tjomma.
Sodat ons meer kan sightsee. :3some:
::)  :lol8: Ek het gaan kyk en so gesien maar nice report  :deal:  :thumleft:
 
Ai Kameel dit lyk sommer of julle die trip ENJOY het. Ek hoop nie jou vrou lees hierdie Rr nie dan bly jy alleen volgende jaar by Oliver en ma doen die trip alleen.  :laughing4: :imaposer:
 
JJ259 said:
Ai Kameel dit lyk sommer of julle die trip ENJOY het. Ek hoop nie jou vrou lees hierdie Rr nie dan bly jy alleen volgende jaar by Oliver en ma doen die trip alleen.  :laughing4: :imaposer:

Jong...dit het omtrent onderhandelinge gekos om hierdie trip te doen! Sy was ERG jaloers.
Ek betaal nou nog af aan geskenkies, sushi, babysitting aande vir my... :deal:
:imaposer:
 
Eet in styl, bly in styl en drink in styl  O0:ricky:
  :thumleft:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Jissie maar julle eet in style!! :eek7: :drif:

Chris, die was omtrent 'n affêre! Luuks, uit die boonste gestoeltes.
Dis wat dit anders en lekker gemaak het.
En dit was 10 nagte. Alles bed, ontbyt en aandete in luukse gastehuise/hotelle/lodges. :deal:
 
lj111 said:
Eet in styl, bly in styl en drink in styl  O0:ricky:
  :thumleft:

Ja, ja, ja...die drinkery het bietjie die budget gegooi.  :3some:
Ek moes noodgedwonge terughou op die geskenkies wat ek wou koop vir die mense by die huis... :pot:
 
Dis nou 'n nice video.

Sien jul was hier in my geweste - Morgan Bay, Kei Mouth, etc.

 
JMOL said:
Dis nou 'n nice video.

Sien jul was hier in my geweste - Morgan Bay, Kei Mouth, etc.

Dankie JMOL! :thumleft:
Daai stukkie pad wat loop van die N2 af tot by die mond en die Hotel...sjoe...hy loop!
Dink dit is die vinnigste wat ek nog ooit in draaie gery het met my 1200...geloop soos stroop!
Ek het op 'n tyd afgeloer na die speedo..toe lees hy 170/180...
 
Top