Call us Crazy!! But what an ADVENTURE!! - Finished! WE MADE IT!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Great trip!

Jammer dat ek nou eers daarop afgekom het! :thumleft:
 
Dis nou 'n bevange trip.  Dankie dat julle dit met ons gedeel het.  Ek en Stoffies doen ook die avontuur ding saam, en jy is reg, wanneer jy dit met iemand spesiaal deel, dan is dit soveel meer waardevol en vol betekenis!  Lekker, julle twee.
 
Ganjora said:
3 years later...
talk about a RR revival.

:thumleft:  but then I suppose it's like reading a good book for the second time...! 
 
Thanks WP vir die recall op die RR. :thumleft:

Ek het die RR gemis maar het dit nou vreeslik geniet, seker maar omdat dit my manier van ry is. Ek ry gereeld solo of net met pillion sulke lang trips, ek en my pillion het al SA, Moz, Swaziland en Nam op ons eie deur gery en dit bly lekker. Ek doen gewoonlik so paar trip's saam met pelle en dan een groot trip op ons eie.

Ek het my nogal lekker in geleef op julle modder eskapades want ek het ook al so iets oorgekom en weet wat deur mens se kop gaan en wat daar op daai oomblik gesê word.

Scrat, al is dit 'n paar jaar laater,,,,,, greate trip en baie nice RR. :thumleft:

En ai tog die ou "frikkie",,,,   Ek het hom ook een aand raak geloop in Willowmore hotel maar lyk my hy leer maar stadig of glad nie.
 

Attachments

  • Frikkie.jpg
    Frikkie.jpg
    29.9 KB
Jakkals said:
Thanks WP vir die recall op die RR. :thumleft:

Moenie vir my dankie se nie, ek was op 'n ander thread wat toe verwys na hierdie RR... Ek kan nie onthou wie presies verwys het nie, maar ek vermoed dit was Eisbein... :deal:
 
Nou net klaar gelees. Wat 'n nice RR. Dankie dat jydie weer met ons gedeel het WP :thumleft:

 
Daar's my hele oggend nou moer toe, maar absoluut die moeite werd  :biggrin:
 
jupiter said:
Daar's my hele oggend nou moer toe, maar absoluut die moeite werd  :biggrin:

Dit maak 2 van ons ja!! Epic trippie en lyk asof julle moerse baie fun gehad het. Soos jy se......ek dink dit is tyd vir nog een siende dat ons so lekker gelees het en amper deel van die trip gevoel het. Goeie werk man....baie goeie werk!!  :thumleft:
 
Dit was nou 'n bevange trip.  Dis lekker as SWAMBO sulke dinge saam met 'n mens doen.

Dankie vd deel.

:blob1: :blob10: :blob3: :blob5: :blob6: :blob7: :blob9:

:hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2:
 
Top